VERTOON Bybelboek Genesis Eksodus Levitikus Numeri Deuteronomium Josua Rigters Rut 1 Samuel 2 Samuel 1 Konings 2 Konings 1 Kronieke 2 Kronieke Esra Nehemia Ester Job Psalms Spreuke Prediker Hooglied van Salomo Jesaja Jeremia Klaagliedere Esegiël Daniël Hosea Joël Amos Obadja Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai Sagaria Maleagi Matteus Markus Lukas Johannes Handelinge Romeine 1 Korintiërs 2 Korintiërs Galasiërs Efesiërs Filippense Kolossense 1 Tessalonisense 2 Tessalonisense 1 Timoteus 2 Timoteus Titus Filemon Hebreërs Jakobus 1 Petrus 2 Petrus 1 Johannes 2 Johannes 3 Johannes Judas Openbaring Hoofstuk 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 Die tweede brief aan die Korintiërs Hoofstukke 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 Oorsig 1 Groete (1, 2) Vertroosting van God in alle moeilike tye (3-11) Paulus se reisplanne verander (12-24) 2 Paulus wil vreugde bring (1-4) ’n Sondaar word vergewe en herstel (5-11) Paulus in Troas en Masedonië (12, 13) Die bediening, ’n oorwinningsoptog (14-17) Nie smouse van God se woord nie (17) 3 Aanbevelingsbriewe (1-3) Bedienaars van nuwe verbond (4-6) Groter heerlikheid van nuwe verbond (7-18) 4 Lig van die goeie nuus (1-6) Ongelowiges se verstande verblind (4) Skatte in kleihouers (7-18) 5 Trek die hemelse huis aan (1-10) Bediening van versoening (11-21) ’n Nuwe skepping (17) Ambassadeurs vir Christus (20) 6 Moenie God se goedheid misbruik nie (1, 2) Beskrywing van Paulus se bediening (3-13) Moenie onder ongelyke juk kom nie (14-18) 7 Ons reinig ons van alles wat besoedel (1) Paulus se vreugde oor Korintiërs (2-4) Titus bring ’n goeie verslag (5-7) Hartseer volgens God se wil lei tot berou (8-16) 8 Insameling vir Christene in Judea (1-15) Titus sal na Korinte gestuur word (16-24) 9 Motivering om te gee (1-15) God lief vir dié wat met vreugde gee (7) 10 Paulus verdedig sy bediening (1-18) Ons wapens is nie van hierdie wêreld nie (4, 5) 11 Paulus en die “super-apostels” (1-15) Paulus se moeilike tye as apostel (16-33) 12 Paulus se visioene (1-7a) Paulus se “doring in die vlees” (7b-10) Nie minderwaardig teenoor “super-apostels” nie (11-13) Paulus besorg oor Korintiërs (14-21) 13 Laaste waarskuwings en aansporing (1-14) “Hou aan om seker te maak dat julle in die geloof is” (5) Hou aan om julle te laat reghelp en dieselfde denke te hê (11) Vorige Volgende Druk Deel Deel 2 Korintiërs – Oorsig DIE BYBEL – NUWE WÊRELD-VERTALING (2019-HERSIENING) 2 Korintiërs – Oorsig Afrikaans 2 Korintiërs – Oorsig https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1001061100/univ/wpub/1001061100_univ_sqr_xl.jpg nwt 2 Korintiërs bl. 1647-1648