Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Daniël

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12

Oorsig

  • 1

    • Jerusalem deur Babiloniërs beleër (1, 2)

    • Spesiale opleiding vir jong koninklike gevangenes (3-5)

    • Vier Hebreërs se getrouheid getoets (6-21)

  • 2

    • Koning Nebukadnesar ontstel deur droom (1-4)

    • Geen wyse man kan sê wat hy gedroom het nie (5-13)

    • Daniël vra God vir hulp (14-18)

    • God geloof omdat Hy geheim geopenbaar het (19-23)

    • Daniël sê vir koning wat hy gedroom het (24-35)

    • Droom se betekenis (36-45)

      • Klip sal beeld vernietig (44, 45)

    • Koning bewys eer aan Daniël (46-49)

  • 3

    • Koning Nebukadnesar se goue beeld (1-7)

      • Beveel dat beeld aanbid word (4-6)

    • Drie Hebreërs beskuldig (8-18)

      • ‘Ons sal nie u gode dien nie’ (18)

    • In brandende vuuroond gegooi (19-23)

    • Wonderdadig uit vuur gered (24-27)

    • Koning prys God van Hebreërs (28-30)

  • 4

    • Nebukadnesar erken God as koning (1-3)

    • Koning se droom oor boom (4-18)

      • Sewe tye (16)

      • God is Heerser oor mensdom (17)

    • Daniël verduidelik wat droom beteken (19-27)

    • Droom se eerste vervulling (28-36)

      • Koning sewe tye lank van sy verstand af (32, 33)

    • Koning verheerlik God van hemel (37)

  • 5

    • Koning Belsasar se feesmaal (1-4)

    • Skrif teen muur (5-12)

    • Daniël gevra om te verduidelik wat skrif beteken (13-25)

    • Verduideliking: Babilon sal val (26-31)

  • 6

    • Persiese amptenare beraam plan teen Daniël (1-9)

    • Daniël hou aan bid (10-15)

    • Daniël in leeukuil gegooi (16-24)

    • Koning Darius gee eer aan Daniël se God (25-28)

  • 7

    • Visioen van vier diere (1-8)

      • Klein horing wat spog (8)

    • Oue van Dae gaan sit as regter (9-14)

      • Seun van die mens koning gemaak (13, 14)

    • Betekenis aan Daniël bekend gemaak (15-28)

      • Vier diere is vier konings (17)

      • Heiliges sal koninkryk ontvang (18)

      • Tien horings, of konings, sal opstaan (24)

  • 8

    • Visioen van ram en bokram (1-14)

      • Klein horing tree hoogmoedig op (9-12)

      • 2 300 aande en oggende (14)

    • Gabriël sê wat visioen beteken (15-27)

      • Wat ram en bokram voorstel (20, 21)

      • Koning met wrede voorkoms staan op (23-25)

  • 9

    • Daniël bely sondes in gebed (1-19)

      • Jerusalem sewentig jaar verlate (2)

    • Gabriël kom na Daniël toe (20-23)

    • Sewentig profetiese weke voorspel (24-27)

      • Messias sal ná 69 weke verskyn (25)

      • Messias sal doodgemaak word (26)

      • Stad en heilige plek sal vernietig word (26)

  • 10

    • Daniël deur boodskapper van God besoek (1-21)

      • Migael help engel (13)

  • 11

    • Konings van Persië en Griekeland (1-4)

    • Koning van suide en van noorde (5-45)

      • Eiser sal opstaan (20)

      • Leier van verbond gebreek (22)

      • God van vestings vereer (38)

      • Stotery tussen koning van suide en koning van noorde (40)

      • Ontstellende berigte uit ooste en noorde (44)

  • 12

    • “Tyd van die einde” en daarna (1-13)

      • Migael sal opstaan (1)

      • Dié wat insig het, sal helder skyn (3)

      • “Ware kennis sal oorvloedig word” (4)

      • Daniël sal opstaan om sy deel te ontvang (13)