Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Aan die Hebreërs

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13

Oorsig

  • 1

    • God praat deur middel van sy Seun (1-4)

    • Seun hoër as engele (5-14)

  • 2

    • Skenk meer as gewone aandag (1-4)

    • Alles aan Jesus onderwerp (5-9)

    • Jesus en sy broers (10-18)

      • Vernaamste Leier deur wie redding sal kom (10)

      • ’n Genadige hoëpriester (17)

  • 3

    • Jesus groter as Moses (1-6)

      • Alles deur God gebou (4)

    • Waarskuwing teen gebrek aan geloof (7-19)

      • “Vandag, as julle na sy stem luister” (7, 15)

  • 4

    • Gevaar as iemand nie in God se rus ingaan nie (1-10)

    • Aansporing om in God se rus in te gaan (11-13)

      • God se woord is lewend (12)

    • Jesus, die groot hoëpriester (14-16)

  • 5

    • Jesus hoër as menslike hoëpriesters (1-10)

      • ’n Priester soos Melgisedek (6, 10)

      • Gehoorsaamheid geleer uit wat hy gely het (8)

      • Verantwoordelik vir ewige redding (9)

    • Waarskuwing teen onvolwassenheid (11-14)

  • 6

    • Werk hard om geestelik volwasse te word (1-3)

    • Dié wat afvallig word, hang Seun weer aan paal (4-8)

    • Sorg dat julle hoop seker is (9-12)

    • Sekerheid van God se belofte (13-20)

      • God se belofte en eed onveranderlik (17, 18)

  • 7

    • Melgisedek, unieke koning en priester (1-10)

    • Christus se priesterskap beter (11-28)

      • Christus in staat om ten volle te red (25)

  • 8

    • Tabernakel ’n afbeelding van hemelse dinge (1-6)

    • Ou en nuwe verbond (7-13)

  • 9

    • Heilige diens in aardse heiligdom (1-10)

    • Christus gaan in die hemel in met sy bloed (11-28)

      • Middelaar van nuwe verbond (15)

  • 10

    • Diereoffers ondoeltreffend (1-4)

      • Die Wet, ’n skaduwee (1)

    • Christus se offerande eens en vir altyd (5-18)

    • Nuwe en lewende weg (19-25)

      • Moenie vergaderingbywoning verwaarloos nie (24, 25)

    • Waarskuwing teen opsetlike sonde (26-31)

    • Vertroue en geloof om te volhard (32-39)

  • 11

    • Definisie van geloof (1, 2)

    • Voorbeelde van geloof (3-40)

      • Sonder geloof onmoontlik om God se goedkeuring te verkry (6)

  • 12

    • Jesus, Vernaamste Leier van ons geloof (1-3)

      • Groot wolk van getuies (1)

    • Moenie Jehovah se dissipline verwerp nie (4-11)

    • Maak reguit paaie vir voete (12-17)

    • By die hemelse Jerusalem gekom (18-29)

  • 13

    • Laaste aansporings en groete (1-25)

      • Moenie gasvryheid vergeet nie (2)

      • Huwelik moet eerbaar wees (4)

      • Gehoorsaam aan dié wat die leiding neem (7, 17)

      • Bring ’n lofoffer (15, 16)