Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 25

’n Spesiale besitting

’n Spesiale besitting

(1 Petrus 2:9)

  1. 1. God het ’n nuwe skepping,

    wat hy uit die mensdom koop.

    God se kinders is hulle,

    met ’n hemelse hoop.

    (REFREIN)

    ’n Volk vir u naam en

    ’n besitting spesiaal.

    Hul loof u en eer u;

    uit liefde bly hul aan u lojaal.

  2. 2. Heilig is hierdie nasie;

    die waarheid hanteer hul reg.

    Hul geniet lig van God af

    en bewandel sy weg.

    (REFREIN)

    ’n Volk vir u naam en

    ’n besitting spesiaal.

    Hul loof u en eer u;

    uit liefde bly hul aan u lojaal.

  3. 3. Hul moet die ander skape

    na Christus hul Herder lei.

    Ja, getrou en gehoorsaam

    aan die Lam sal hul bly.

    (REFREIN)

    ’n Volk vir u naam en

    ’n besitting spesiaal.

    Hul loof u en eer u;

    uit liefde bly hul aan u lojaal.