Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 35

‘Maak seker van die belangriker dinge’

‘Maak seker van die belangriker dinge’

(Filippense 1:10)

  1. 1. Vandag het ons die wysheid so nodig

    om goed te kan onderskei

    die dinge wat van groter belang is,

    hoe ons ons lewe moet lei!

    (REFREIN)

    Wees lief vir goed, haat ook die kwaad.

    Volg God se raad;

    maak God se hart daardeur bly en studeer;

    bid altyddeur.

    Mag ons dan doen wat belangrik is!

  2. 2. En wat is nou van groter belang as

    om goeie nuus te versprei,

    om God se skape oral te soek en

    hul na sy volk toe te lei?

    (REFREIN)

    Wees lief vir goed, haat ook die kwaad.

    Volg God se raad;

    maak God se hart daardeur bly en studeer;

    bid altyddeur.

    Mag ons dan doen wat belangrik is!

  3. 3. As ons let op belangriker dinge

    sal ons gemoedsrus ervaar;

    want God beloof om vrede te gee wat

    ons hart en denke bewaar.

    (REFREIN)

    Wees lief vir goed, haat ook die kwaad.

    Volg God se raad;

    maak God se hart daardeur bly en studeer;

    bid altyddeur.

    Mag ons dan doen wat belangrik is!