Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 56

Leef die waarheid uit

Leef die waarheid uit

(Spreuke 3:1, 2)

  1. 1. Die waarheid lei ons na die heel beste lewe,

    maar niemand kan jou daarin dwing nie.

    Jehovah se guns is iets waarna ons strewe;

    ons vind dit deur sy raad te volg.

    (REFREIN)

    Leef die waarheid uit.

    Laat jou lewe daarom draai.

    En geniet die seën

    wat God belowe

    as jy waarheid so uitleef.

  2. 2. Die werk wat jy doen en die tyd wat jy toewy

    om Gods Koninkryk te bevorder,

    sal sekerlik nou tot die grootste geluk lei,

    en jy sal die lewe beërf.

    (REFREIN)

    Leef die waarheid uit.

    Laat jou lewe daarom draai.

    En geniet die seën

    wat God belowe

    as jy waarheid so uitleef.

  3. 3. Ons maak altyd staat op Jehovah se leiding,

    want sonder hom is ons verlore.

    As ons waarheid ken, lei dit ons tot bevryding

    en kry ons sy seën op ons werk.

    (REFREIN)

    Leef die waarheid uit.

    Laat jou lewe daarom draai.

    En geniet die seën

    wat God belowe

    as jy waarheid so uitleef.