Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 60

Dit kan hul red

Dit kan hul red

(Esegiël 3:​17-​19)

  1. 1. In die gunstige tyd

    van ons God moet almal hoor

    dat sy groot dag sal kom,

    daar is bitter min tyd oor.

    (REFREIN)

    Dit kan hul red, maar dis nie al;

    ons lewe’s ook op die spel.

    Dit kan hul red, hul moet dit hoor.

    Ons moet die nasies bly vertel;

    bly vertel.

  2. 2. Ons verkondig die boodskap,

    getrou sal ons dit doen.

    En ons nooi alle mense:

    ‘Word nou met God versoen.’

    (REFREIN)

    Dit kan hul red, maar dis nie al;

    ons lewe’s ook op die spel.

    Dit kan hul red, hul moet dit hoor.

    Ons moet die nasies bly vertel;

    bly vertel.

    (OORGANG)

    Dis dringend, dis belangrik,

    dat mense luister, leer en leef.

    Ons help hul en ons leer hul

    om God se guns nou na te streef.

    (REFREIN)

    Dit kan hul red, maar dis nie al;

    ons lewe’s ook op die spel.

    Dit kan hul red, hul moet dit hoor.

    Ons moet die nasies bly vertel;

    bly vertel.