Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 77

Lig in ’n donker wêreld

Lig in ’n donker wêreld

(2 Korintiërs 4:6)

  1. 1. In dié dae, donker, bose dae,

    skyn daar nou helder lig.

    Dagbreek kom, en ’n nuwe dag

    lê nou voor, dis in sig.

    (REFREIN)

    Lig skyn in die duister,

    ons boodskap maak mense vry,

    help hul om hoop te kry.

    Dagbreek is so naby,

    lig begin oral versprei —

    die nag’s verby.

  2. 2. Dié wat slaap, moet nou wakker word,

    want die tyd gaan verby.

    Ons bring hoop en aanmoediging;

    bid dat hul redding kry.

    (REFREIN)

    Lig skyn in die duister,

    ons boodskap maak mense vry,

    help hul om hoop te kry.

    Dagbreek is so naby,

    lig begin oral versprei —

    die nag’s verby.