ONTWAAK! Februarie 2013 | Immigrasie—Drome en die werklikheid

Voor watter probleme het immigrante in ’n nuwe land te staan gekom?

Ons beskou die wêreld

Bly op hoogte van aktuele sake en interessante brokkies van regoor die wêreld.

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om op te hou stry

Stry jy en jou maat alewig? Leer hoe Bybelbeginsels jou huwelik tot voordeel kan strek.

VOORBLADONDERWERP

Belangriker as geld

Hang geluk af van waar jy woon of hoeveel geld jy het?

ONDERHOUD

’n Ontwerper van robotte verduidelik waarom hy in God glo

Professor Massimo Tistarelli vertel waarom hy sy beskouing van evolusie verander het.

’N KYKIE IN DIE GESKIEDENIS

Plato

Lees hoe Plato se idees met Christelike leringe vermeng geraak het.

DIE BYBEL SE BESKOUING

Gee God om vir die behoeftiges?

Vind uit hoe God toon dat hy vir die behoeftiges omgee.

IS DIT ONTWERP?

Die stert van die rooikopkoggelmander

Hoe spring rooikopkoggelmanders van ’n horisontale oppervlak na ’n vertikale muur?

Nog aanlyn materiaal

Wat moet ek oor teksboodskappe weet?

Teksboodskappe kan jou vriendskappe en jou reputasie raak. Vind uit hoe.

Die verhaal van Jakob en Esau

Lees oor Jakob en Esau, twee broers wat geleer het om met mekaar oor die weg te kom.