DIE WAGTORING Julie 2013 | Moet jy godsdiens vertrou?

Baie mense vind dit moeilik om godsdiens te vertrou omdat hulle in die verlede teleurgestel is. Leer meer omtrent ’n godsdiens wat jou vertroue waardig is.

VOORBLADONDERWERP

Waarom moet ons ons godsdiens ondersoek?

As jy aan ’n godsdiensorganisasie behoort, plaas jy jou geestelike lewe en jou vooruitsig op redding as ’t ware in hulle hande.

VOORBLADONDERWERP

Kan jy godsdiens vertrou wanneer dit kom by geld?

Gebruik die godsdienste in jou omgewing direkte of indirekte druk om geld te kry? Is dit in ooreenstemming met die Bybel?

VOORBLADONDERWERP

Kan jy godsdiens vertrou wanneer dit kom by oorlog?

Jesus het sy volgelinge geleer om hulle naaste lief te hê. Onderhou godsdienste vandag hierdie gebod?

VOORBLADONDERWERP

Kan jy godsdiens vertrou wanneer dit kom by sedes?

Baie godsdiensleiers stel nie ’n goeie voorbeeld wanneer dit kom by sedelikheid nie. Maak ons sedes vir God saak?

VOORBLADONDERWERP

Verdien enige godsdiens ons vertroue?

Het godsdiens jou al teleurgestel? Indien wel, is dit dalk vir jou moeilik om enige godsdiens te vertrou. Hoe kan ’n studie van die Bybel help?

SLEUTELS TOT GESINSGELUK

Hoe om ’n sukses te maak van ’n tweede huwelik

’n Tweede huwelik bied uitdagings wat nie in ’n eerste huwelik ondervind word nie. Hoe kan ’n egpaar ’n sukses daarvan maak?

KOM NADER AAN GOD

Hy vul ons “harte geheel en al met voedsel en vrolikheid”

God laat elke dag toe dat mense—selfs die ondankbaarstes—by sy oorvloedige goedheid baat vind.

DIE BYBEL VERANDER LEWENS

“Ek voel nie meer dat ek die wêreld moet verander nie”

Hoe het ’n studie van die Bybel ’n kampvegter vir maatskaplike verandering gehelp om uit te vind hoe blywende veranderinge vir die mensdom teweeggebring sal word?

’N GESPREK OOR DIE BYBEL

Is God besorg oor die lyding wat ons verduur?

Party mense twyfel of God bestaan weens die lyding wat hulle sien. Leer uit God se Woord hoe ons lyding Hom raak.

Antwoorde op Bybelvrae

Mense doen alles in hulle vermoë om die verouderingsproses te keer, maar niemand het dit nog ooit reggekry om vir ewig te lewe nie. Waarom nie?

Nog aanlyn materiaal

Waarom besoek Jehovah se Getuies mense wat reeds hulle eie godsdiens het?

Wat beweeg ons om mense te besoek wat reeds hulle eie godsdiens het?