DIE WAGTORING September 2014 | Sal die mens die aarde onherstelbaar beskadig?

Hoe kan ons keer dat die situasie ’n punt bereik waar geen terugkeer meer moontlik sal wees nie?

VOORBLADONDERWERP

Sal die mens die aarde onherstelbaar beskadig?

Die Bybel het nie net voorspel dat die mens die omgewing sal beskadig nie, maar ook wat die gevolg daarvan sal wees.

Was God se Wet aan Israel regverdig?

Vier sleutelbeginsels het die regters in Israel gelei.

LEWENSVERHAAL

’n Bevredigende lewe in God se diens

Vyf-en-sestig jaar gelede het Peter Carrbello ’n ondervinding gehad wat die verloop van sy lewe verander het.

Die Siriese Pesjitta—’n Kykie in die wêreld van vroeë Bybelvertalings

Hierdie eertydse Bybel bewys dat party hedendaagse Bybels verse bevat wat nie in die oorspronklike geskrifte was nie.

Antwoorde op Bybelvrae

Moet ons tot engele bid om ons te help?

Nog aanlyn materiaal

Wat is die Koninkryk van God?

Kyk waarom God se regering voortrefliker is as alle ander regerings.