Spring na inhoud

Filippyne

 

2017-05-04

FILIPPYNE

Getuies organiseer herbouwerk ná die supertifoon Nock-Ten

Nadat ’n verwoestende tifoon die Filippyne teen die einde van 2016 getref het, het Getuies van Jehovah noodlenigingswerk begin doen om honderde huise te herstel.

2015-01-29

FILIPPYNE

’n Jaar ná die tifoon Haiyan het stormslagoffers nuwe huise

Jehovah se Getuies het kort ná die tifoon Haiyan ’n ontsaglike bouprojek onderneem om byna 750 huise te herstel of te herbou.

2014-03-03

FILIPPYNE

Jongste nuus: Jehovah se Getuies voorsien noodleniging ná die supertifoon Haiyan

Voortgesette noodleniging word in die Filippyne voorsien. Hierdie poging behels die hulp van vrywilligers en meer as 190 ton voorrade.

2013-11-22

FILIPPYNE

Die supertifoon Haiyan saai verwoesting in die Sentraal-Filippyne

Die verwoestende storm het groot verlies van lewens en eiendom veroorsaak. Jehovah se Getuies werk met die plaaslike owerheid saam om die nodige hulp aan die slagoffers te bied.

2013-07-30

FILIPPYNE

Verwoesting in die Filippyne deur die tifoon Bopha

Op 4 Desember 2012 is oor die 1 000 mense gedood en meer as 970 000 dakloos gelaat deur die tifoon Bopha. Jehovah se Getuies gaan voort om noodleniging aan slagoffers te verleen.