Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

B9

Wêreldmagte in Daniël se profesie

Babilon

Daniël 2:32, 36-38; 7:4

607 VHJ Koning Nebukadnesar vernietig Jerusalem

Medo-Persië

Daniël 2:32, 39; 7:5

539 VHJ Verower Babilon

537 VHJ Kores verklaar dat Jode na Jerusalem mag terugkeer

Griekeland

Daniël 2:32, 39; 7:6

331 VHJ Aleksander die Grote verower Persië

Rome

Daniël 2:33, 40; 7:7

63 VHJ Regeer oor Israel

70 HJ Vernietig Jerusalem

Anglo-Amerika

Daniël 2:33, 41-43

1914-1918 HJ Anglo-Amerikaanse Wêreldmag ontstaan gedurende die Eerste Wêreldoorlog