Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

VRAAG 20

Hoe kan jy die meeste uit jou Bybellees kry?

BEANTWOORD HIERDIE VRAE TERWYL JY JOU BYBEL LEES:

Wat leer dit my van Jehovah God?

Hoe dra hierdie deel van die Skrif by tot die Bybel se boodskap?

Hoe kan ek dit in my lewe toepas?

Hoe kan ek hierdie verse gebruik om ander te help?

“U woord is ’n lamp vir my voet en ’n lig vir my pad.”

Psalm 119:105