Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die Bybelboek Genesis

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Hemel en aarde geskep (1, 2)

    • Ses dae waarin aarde voorberei is (3-31)

      • Dag 1: lig; dag en nag (3-5)

      • Dag 2: lugruimte (6-8)

      • Dag 3: droë grond en plantegroei (9-13)

      • Dag 4: ligte in die hemel (14-19)

      • Dag 5: visse en voëls (20-23)

      • Dag 6: landdiere en mense (24-31)

  • 2

    • God rus op sewende dag (1-3)

    • Jehovah God, Maker van hemel en aarde (4)

    • Man en vrou in tuin van Eden (5-25)

      • Mens uit stof gemaak (7)

      • Verbode boom van kennis (15-17)

      • Vrou geskep (18-25)

  • 3

    • Eerste sonde van mens (1-13)

      • Eerste leuen (4, 5)

    • Jehovah se oordeel teen opstandiges (14-24)

      • Vrou se nageslag voorspel (15)

      • Uitgedryf uit Eden (23, 24)

  • 4

    • Kain en Abel (1-16)

    • Kain se nakomelinge (17-24)

    • Set en sy seun Enos (25, 26)

  • 5

    • Van Adam tot Noag (1-32)

      • Adam het seuns en dogters gehad (4)

      • Henog het met God gewandel (21-24)

  • 6

    • Seuns van God neem vrouens op aarde (1-3)

    • Nefilim gebore (4)

    • Slegtheid van mens maak Jehovah hartseer (5-8)

    • Noag kry opdrag om ark te bou (9-16)

    • God sê dat Vloed gaan kom (17-22)

  • 7

    • Hulle gaan in ark in (1-10)

    • Wêreldwye Vloed (11-24)

  • 8

    • Vloedwaters sak (1-14)

      • Duif uitgestuur (8-12)

    • Hulle verlaat ark (15-19)

    • God se belofte in verband met aarde (20-22)

  • 9

    • Instruksies vir hele mensdom (1-7)

      • Wet oor bloed (4-6)

    • Reënboogverbond (8-17)

    • Profesieë oor Noag se nakomelinge (18-29)

  • 10

    • Lys van nasies (1-32)

      • Nakomelinge van Jafet (2-5)

      • Nakomelinge van Gam (6-20)

        • Nimrod staan Jehovah teë (8-12)

      • Nakomelinge van Sem (21-31)

  • 11

    • Toring van Babel (1-4)

    • Jehovah verwar taal (5-9)

    • Van Sem tot Abram (10-32)

      • Tera se familie (27)

      • Abram verlaat Ur (31)

  • 12

    • Abram verlaat Haran en gaan na Kanaän (1-9)

      • God se belofte aan Abram (7)

    • Abram en Sarai in Egipte (10-20)

  • 13

    • Abram keer terug na Kanaän (1-4)

    • Abram en Lot gaan uitmekaar (5-13)

    • God herhaal sy belofte aan Abram (14-18)

  • 14

    • Abram red Lot (1-16)

    • Melgisedek seën Abram (17-24)

  • 15

    • God se verbond met Abram (1-21)

      • Die 400 jaar van ellende voorspel (13)

      • God herhaal sy belofte aan Abram (18-21)

  • 16

    • Hagar en Ismael (1-16)

  • 17

    • Abraham sal vader van baie nasies word (1-8)

      • Abram se naam verander na Abraham (5)

    • Verbond van die besnydenis (9-14)

    • Sarai se naam verander na Sara (15-17)

    • Seun belowe, Isak (18-27)

  • 18

    • Drie engele besoek Abraham (1-8)

    • Sara word seun belowe; sy lag (9-15)

    • Abraham pleit vir Sodom (16-33)

  • 19

    • Lot deur engele besoek (1-11)

    • Lot en sy gesin aangespoor om te vlug (12-22)

    • Sodom en Gomorra vernietig (23-29)

      • Lot se vrou word soutpilaar (26)

    • Lot en sy dogters (30-38)

      • Oorsprong van Moab en Ammon (37, 38)

  • 20

    • Sara van Abimeleg gered (1-18)

  • 21

    • Geboorte van Isak (1-7)

    • Isak deur Ismael gespot (8, 9)

    • Hagar en Ismael weggestuur (10-21)

    • Abraham se verbond met Abimeleg (22-34)

  • 22

    • Abraham gevra om Isak te offer (1-19)

      • Seën as gevolg van Abraham se nageslag (15-18)

    • Rebekka se familie (20-24)

  • 23

    • Sara se dood en waar sy begrawe is (1-20)

  • 24

    • Vrou vir Isak gesoek (1-58)

    • Rebekka ontmoet Isak (59-67)

  • 25

    • Abraham trou weer (1-6)

    • Abraham sterf (7-11)

    • Ismael se seuns (12-18)

    • Geboorte van Jakob en Esau (19-26)

    • Esau verkoop sy geboortereg (27-34)

  • 26

    • Isak en Rebekka in Gerar (1-11)

      • God se belofte teenoor Isak bevestig (3-5)

    • Konflik oor putte (12-25)

    • Isak se verbond met Abimeleg (26-33)

    • Esau se twee Hetitiese vroue (34, 35)

  • 27

    • Jakob kry Isak se seën (1-29)

    • Esau wil geseën word, maar is onberouvol (30-40)

    • Esau is vyandig teenoor Jakob (41-46)

  • 28

    • Isak stuur Jakob na Paddan-Aram (1-9)

    • Jakob se droom by Bet-El (10-22)

      • God se belofte teenoor Jakob bevestig (13-15)

  • 29

    • Jakob ontmoet Ragel (1-14)

    • Jakob raak verlief op Ragel (15-20)

    • Jakob trou met Lea en Ragel (21-29)

    • Jakob se vier seuns by Lea: Ruben, Simeon, Levi en Juda (30-35)

  • 30

    • Bilha gee geboorte aan Dan en Naftali (1-8)

    • Silpa gee geboorte aan Gad en Aser (9-13)

    • Lea gee geboorte aan Issaskar en Sebulon (14-21)

    • Ragel gee geboorte aan Josef (22-24)

    • Jakob se vee vermeerder (25-43)

  • 31

    • Jakob vertrek in geheim na Kanaän (1-18)

    • Laban haal Jakob in (19-35)

    • Jakob se verbond met Laban (36-55)

  • 32

    • Engele ontmoet Jakob (1, 2)

    • Jakob berei voor om Esau te ontmoet (3-23)

    • Jakob stoei met engel (24-32)

      • Jakob se naam verander na Israel (28)

  • 33

    • Jakob ontmoet Esau (1-16)

    • Jakob reis na Sigem (17-20)

  • 34

    • Dina verkrag (1-12)

    • Jakob se seuns tree bedrieglik op (13-31)

  • 35

    • Jakob raak ontslae van vreemde gode (1-4)

    • Jakob keer terug na Bet-El (5-15)

    • Benjamin se geboorte; Ragel se dood (16-20)

    • Israel se 12 seuns (21-26)

    • Isak sterf (27-29)

  • 36

    • Esau se nakomelinge (1-30)

    • Edom se konings en sjeiks (31-43)

  • 37

    • Josef se drome (1-11)

    • Josef en sy jaloerse broers (12-24)

    • Josef as slaaf verkoop (25-36)

  • 38

    • Juda en Tamar (1-30)

  • 39

    • Josef in Potifar se huis (1-6)

    • Josef weerstaan Potifar se vrou (7-20)

    • Josef in tronk (21-23)

  • 40

    • Josef sê wat gevangenes se drome beteken (1-19)

      • ‘Net God kan sê wat sulke dinge beteken’ (8)

    • Farao se verjaarsdagfees (20-23)

  • 41

    • Josef sê wat Farao se drome beteken (1-36)

    • Farao gee Josef hoë posisie (37-46a)

    • Josef in beheer van kosvoorrade (46b-57)

  • 42

    • Josef se broers gaan na Egipte (1-4)

    • Josef ontmoet sy broers en toets hulle (5-25)

    • Die broers keer terug na Jakob (26-38)

  • 43

    • Josef se broers reis na Egipte met Benjamin (1-14)

    • Josef sien sy broers weer (15-23)

    • Josef se maaltyd saam met sy broers (24-34)

  • 44

    • Josef se silwerbeker in Benjamin se sak (1-17)

    • Juda pleit vir Benjamin (18-34)

  • 45

    • Josef sê wie hy is (1-15)

    • Josef se broers gaan haal vir Jakob (16-28)

  • 46

    • Jakob en sy huishouding trek na Egipte (1-7)

    • Name van diegene wat na Egipte trek (8-27)

    • Josef ontmoet Jakob in Gosen (28-34)

  • 47

    • Jakob ontmoet Farao (1-12)

    • Josef, ’n wyse bestuurder (13-26)

    • Israel woon in Gosen (27-31)

  • 48

    • Jakob seën Josef se twee seuns (1-12)

    • Efraim ontvang groter seën (13-22)

  • 49

    • Jakob se sterfbedprofesie (1-28)

      • Silo sal uit Juda kom (10)

    • Jakob se instruksies oor sy begrafnis (29-32)

    • Jakob sterf (33)

  • 50

    • Josef begrawe Jakob in Kanaän (1-14)

    • Josef verseker sy broers van sy vergifnis (15-21)

    • Josef se laaste dae en sy dood (22-26)

      • Josef se bevel oor sy liggaam (25)