Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Eksodus

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Israeliete vermeerder in Egipte (1-7)

    • Farao onderdruk die Israeliete (8-14)

    • Godvresende vroedvroue red lewens (15-22)

  • 2

    • Geboorte van Moses (1-4)

    • Farao se dogter neem Moses aan (5-10)

    • Moses vlug na Midian en trou met Sippora (11-22)

    • God hoor hoe Israeliete kla (23-25)

  • 3

    • Moses en brandende doringbos (1-12)

    • Jehovah verduidelik wat Sy naam beteken (13-15)

    • Jehovah gee instruksies aan Moses (16-22)

  • 4

    • Drie tekens wat Moses moet doen (1-9)

    • Moses voel nie bekwaam nie (10-17)

    • Moses keer terug na Egipte (18-26)

    • Moses en Aäron sien mekaar weer (27-31)

  • 5

    • Moses en Aäron voor Farao (1-5)

    • Onderdrukking word erger (6-18)

    • Israel blameer Moses en Aäron (19-23)

  • 6

    • Belofte van verlossing herhaal (1-13)

      • Jehovah se naam nie heeltemal geopenbaar nie (2, 3)

    • Geslagslyn van Moses en Aäron (14-27)

    • Moses moet weer voor Farao verskyn (28-30)

  • 7

    • Jehovah versterk Moses (1-7)

    • Aäron se staf word groot slang (8-13)

    • Plaag 1: water in bloed verander (14-25)

  • 8

    • Plaag 2: paddas (1-15)

    • Plaag 3: muggies (16-19)

    • Plaag 4: steekvlieë (20-32)

      • Gosen nie getref nie (22, 23)

  • 9

    • Plaag 5: vee gaan dood (1-7)

    • Plaag 6: swere op mens en dier (8-12)

    • Plaag 7: hael (13-35)

      • Farao sal God se krag sien (16)

      • Jehovah se naam sal bekend gemaak word (16)

  • 10

    • Plaag 8: sprinkane (1-20)

    • Plaag 9: duisternis (21-29)

  • 11

    • Tiende plaag aangekondig (1-10)

      • Israeliete moet vir geskenke vra (2)

  • 12

    • Pasga ingestel (1-28)

      • Bloed moet op deurposte gespat word (7)

    • Plaag 10: eersgeborenes doodgemaak (29-32)

    • Israeliete verlaat Egipte (33-42)

      • Einde van 430 jaar (40, 41)

    • Instruksies oor wie Pasga mag eet (43-51)

  • 13

    • Elke manlike eersgeborene behoort aan Jehovah (1, 2)

    • Fees van Ongesuurde Brode (3-10)

    • Elke manlike eersgeborene aan God gewy (11-16)

    • Israel na Rooisee gelei (17-20)

    • Wolkkolom en vuurkolom (21, 22)

  • 14

    • Israel kom by die see aan (1-4)

    • Farao sit Israel agterna (5-14)

    • Israel trek deur Rooisee (15-25)

    • Egiptenare verdrink in die see (26-28)

    • Israel stel geloof in Jehovah (29-31)

  • 15

    • Moses en Israel se oorwinningslied (1-19)

    • Mirjam sing in antwoord op manne se lied (20, 21)

    • Bitter water soet gemaak (22-27)

  • 16

    • Volk kla oor kos (1-3)

    • Jehovah hoor hoe volk kla (4-12)

    • Kwartels en manna voorsien (13-21)

    • Geen manna op Sabbat (22-30)

    • Manna bewaar as herinnering (31-36)

  • 17

    • Volk kla oor tekort aan water by Horeb (1-4)

    • Water uit rots (5-7)

    • Amalekiete val aan en word verslaan (8-16)

  • 18

    • Jetro en Sippora se aankoms (1-12)

    • Jetro se raad om regters aan te stel (13-27)

  • 19

    • By berg Sinai (1-25)

      • Israel sal koninkryk van priesters wees (5, 6)

      • Volk geheilig om God te ontmoet (14, 15)

  • 20

    • Die Tien Gebooie (1-17)

    • Verskynsels maak Israel bang (18-21)

    • Instruksies oor aanbidding (22-26)

  • 21

    • Regterlike bevele vir Israel (1-36)

      • Oor Hebreeuse slawe (2-11)

      • Oor geweld teenoor medemens (12-27)

      • Oor diere (28-36)

  • 22

    • Regterlike bevele vir Israel (1-31)

      • Oor diefstal (1-4)

      • Oor skade aan oes (5, 6)

      • Oor vergoeding en eienaarskap (7-15)

      • Oor ’n maagd wat verlei is (16, 17)

      • Oor aanbidding en maatskaplike geregtigheid (18-31)

  • 23

    • Regterlike bevele vir Israel (1-19)

      • Oor eerlike en regverdige optrede (1-9)

      • Oor sabbatte en feeste (10-19)

    • Engel om Israel te lei (20-26)

    • Verowering en grense van land (27-33)

  • 24

    • Volk stem in om verbond te hou (1-11)

    • Moses op berg Sinai (12-18)

  • 25

    • Bydraes vir tabernakel (1-9)

    • Die Ark (10-22)

    • Die tafel (23-30)

    • Die lampstaander (31-40)

  • 26

    • Die tabernakel (1-37)

      • Die tentdoeke (1-14)

      • Paneelrame en voetstukke (15-30)

      • Die gordyn en die skerm (31-37)

  • 27

    • Die brandofferaltaar (1-8)

    • Die voorhof (9-19)

    • Olie vir lampstaander (20, 21)

  • 28

    • Priesterlike klere (1-5)

    • Die efod (6-14)

    • Die borsstuk (15-30)

      • Urim en Tummim (30)

    • Die moulose oorkleed (31-35)

    • Die tulband met die goue plaat (36-39)

    • Ander priesterlike klere (40-43)

  • 29

    • Inhuldiging van priesters (1-37)

    • Die daaglikse offer (38-46)

  • 30

    • Reukwerkaltaar (1-10)

    • Sensus en geld vir versoening (11-16)

    • Koperkom (17-21)

    • Spesiale mengsel vir salfolie (22-33)

    • Resep vir heilige reukwerk (34-38)

  • 31

    • Vakmanne met God se gees gevul (1-11)

    • Sabbat, ’n teken tussen God en Israel (12-17)

    • Die twee kliptablette (18)

  • 32

    • Aanbidding van goue kalf (1-35)

      • Moses hoor vreemde singery (17, 18)

      • Moses gooi kliptablette stukkend (19)

      • Leviete lojaal aan Jehovah (26-29)

  • 33

    • God se boodskap van teregwysing (1-6)

    • Tent van samekoms buite kamp (7-11)

    • Moses vra om Jehovah se heerlikheid te sien (12-23)

  • 34

    • Nuwe kliptablette gemaak (1-4)

    • Moses sien Jehovah se heerlikheid (5-9)

    • Besonderhede van verbond herhaal (10-28)

    • Moses se gesig straal lig uit (29-35)

  • 35

    • Instruksies oor Sabbat (1-3)

    • Bydraes vir tabernakel (4-29)

    • Besaleël en Oholiab met gees gevul (30-35)

  • 36

    • Bydraes oorgenoeg (1-7)

    • Bou van tabernakel (8-38)

  • 37

    • Die Ark word gemaak (1-9)

    • Die tafel (10-16)

    • Die lampstaander (17-24)

    • Die reukwerkaltaar (25-29)

  • 38

    • Die brandofferaltaar (1-7)

    • Die koperkom (8)

    • Die voorhof (9-20)

    • Verslag van materiale vir tabernakel (21-31)

  • 39

    • Priesterlike klere word gemaak (1)

    • Die efod (2-7)

    • Die borsstuk (8-21)

    • Die moulose oorkleed (22-26)

    • Ander priesterlike klere (27-29)

    • Die goue plaat (30, 31)

    • Moses ondersoek tabernakel (32-43)

  • 40

    • Tabernakel word opgerig (1-33)

    • Jehovah se heerlikheid vul tabernakel (34-38)