Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Josua

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Jehovah moedig Josua aan (1-9)

      • Lees Wet en dink daaroor na (8)

    • Voorbereidings om Jordaan oor te steek (10-18)

  • 2

    • Josua stuur twee spioene na Jerigo (1-3)

    • Ragab steek spioene weg (4-7)

    • Belofte aan Ragab (8-21a)

      • Helderrooi tou as teken (18)

    • Spioene keer terug na Josua (21b-24)

  • 3

    • Israel steek Jordaan oor (1-17)

  • 4

    • Klippe dien as gedenkteken (1-24)

  • 5

    • Israeliete besny by Gilgal (1-9)

    • Pasga gevier; manna hou op (10-12)

    • Bevelvoerder van Jehovah se leërmag (13-15)

  • 6

    • Muur van Jerigo val (1-21)

    • Ragab en familie gespaar (22-27)

  • 7

    • Israel verslaan by Ai (1-5)

    • Josua se gebed (6-9)

    • Israel verslaan weens sonde (10-15)

    • Agan skuldig bevind, doodgegooi (16-26)

  • 8

    • Josua laat vegters wegkruip naby Ai (1-13)

    • Ai ingeneem (14-29)

    • Wet gelees by berg Ebal (30-35)

  • 9

    • Gibeoniete se plan om vrede te maak (1-15)

    • Israeliete vind uit wat Gibeoniete gedoen het (16-21)

    • Gibeoniete sal hout en water aandra (22-27)

  • 10

    • Israel verdedig Gibeon (1-7)

    • Jehovah veg vir Israel (8-15)

      • Haelstene op vyande wat vlug (11)

      • Son staan stil (12-14)

    • Vyf vyandige konings doodgemaak (16-28)

    • Stede in suide ingeneem (29-43)

  • 11

    • Stede in noorde ingeneem (1-15)

    • Opsomming van Josua se oorwinnings (16-23)

  • 12

    • Konings oos van Jordaan verslaan (1-6)

    • Konings wes van Jordaan verslaan (7-24)

  • 13

    • Land wat nog in besit geneem moet word (1-7)

    • Verdeling van land oos van Jordaan (8-14)

    • Ruben se erfdeel (15-23)

    • Gad se erfdeel (24-28)

    • Manasse se erfdeel in ooste (29-32)

    • Jehovah is Leviete se erfdeel (33)

  • 14

    • Verdeling van land wes van Jordaan (1-5)

    • Kaleb ontvang Hebron (6-15)

  • 15

    • Juda se erfdeel (1-12)

    • Kaleb se dogter ontvang grond (13-19)

    • Stede van Juda (20-63)

  • 16

    • Erfdeel van Josef se nakomelinge (1-4)

    • Efraim se erfdeel (5-10)

  • 17

    • Manasse se erfdeel in weste (1-13)

    • Nog land vir Josef se nakomelinge (14-18)

  • 18

    • Res van land verdeel in Silo (1-10)

    • Benjamin se erfdeel (11-28)

  • 19

    • Simeon se erfdeel (1-9)

    • Sebulon se erfdeel (10-16)

    • Issaskar se erfdeel (17-23)

    • Aser se erfdeel (24-31)

    • Naftali se erfdeel (32-39)

    • Dan se erfdeel (40-48)

    • Josua se erfdeel (49-51)

  • 20

    • Vrystede (1-9)

  • 21

    • Stede vir Leviete (1-42)

      • Vir Aäron se nakomelinge (9-19)

      • Vir res van Kehatiete (20-26)

      • Vir Gersoniete (27-33)

      • Vir Merariete (34-40)

    • Jehovah se beloftes vervul (43-45)

  • 22

    • Oostelike stamme keer terug (1-8)

    • Altaar gebou by Jordaan (9-12)

    • Doel van altaar verduidelik (13-29)

    • Misverstand opgeklaar (30-34)

  • 23

    • Josua se laaste woorde aan Israel se leiers (1-16)

      • Nie een van Jehovah se woorde onvervuld nie (14)

  • 24

    • Josua gee oorsig van Israel se geskiedenis (1-13)

    • Aansporing om Jehovah te dien (14-24)

      • “Ek en my huisgesin sal Jehovah dien” (15)

    • Josua se verbond met Israel (25-28)

    • Josua sterf, begrawe (29-31)

    • Josef se beendere in Sigem begrawe (32)

    • Eleasar sterf, begrawe (33)