Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die eerste boek van Samuel

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Elkana en sy vrouens (1-8)

    • Kinderlose Hanna bid vir seun (9-18)

    • Samuel gebore en aan Jehovah gegee (19-28)

  • 2

    • Hanna se gebed (1-11)

    • Sondes van Eli se twee seuns (12-26)

    • Jehovah oordeel huis van Eli (27-36)

  • 3

    • Samuel geroep om profeet te wees (1-21)

  • 4

    • Filistyne neem Ark (1-11)

    • Eli en sy seuns sterf (12-22)

  • 5

    • Ark in Filistynse gebied (1-12)

      • Dagon verneder (1-5)

      • Filistyne gestraf (6-12)

  • 6

    • Filistyne stuur Ark terug na Israel (1-21)

  • 7

    • Ark in Kirjat-Jearim (1)

    • Samuel se aansporing: ‘Dien Jehovah alleen’ (2-6)

    • Israel se oorwinning by Mispa (7-14)

    • Samuel dien as rigter oor Israel (15-17)

  • 8

    • Israel dring aan op koning (1-9)

    • Samuel waarsku volk (10-18)

    • Jehovah gee hulle ’n koning, soos hulle gevra het (19-22)

  • 9

    • Samuel ontmoet Saul (1-27)

  • 10

    • Saul as koning gesalf (1-16)

    • Saul aan volk voorgestel (17-27)

  • 11

    • Saul verslaan Ammoniete (1-11)

    • Saul se koningskap weer bevestig (12-15)

  • 12

    • Samuel se afskeidstoespraak (1-25)

      • ‘Moenie leë dinge volg nie’ (21)

      • Jehovah sal sy volk nie verlaat nie (22)

  • 13

    • Saul kies manne vir leërmag (1-4)

    • Saul tree vermetel op (5-9)

    • Samuel wys Saul tereg (10-14)

    • Israel het nie wapens nie (15-23)

  • 14

    • Jonatan se oorwinning by Migmas (1-14)

    • God verslaan Israel se vyande (15-23)

    • Saul se oorhaastige eed (24-46)

      • Manne eet vleis met bloed en al (32-34)

    • Saul se oorloë; sy familie (47-52)

  • 15

    • Saul is ongehoorsaam en spaar Agag se lewe (1-9)

    • Samuel wys Saul tereg (10-23)

      • “Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande” (22)

    • Saul as koning verwerp (24-29)

    • Samuel maak Agag dood (30-35)

  • 16

    • Samuel salf Dawid as volgende koning (1-13)

      • “Jehovah sien wat in die hart is” (7)

    • God neem sy gees van Saul af weg (14-17)

    • Dawid word Saul se harpspeler (18-23)

  • 17

    • Dawid verslaan Goliat (1-58)

      • Goliat daag Israel uit (8-10)

      • Dawid aanvaar uitdaging (32-37)

      • Dawid veg in Jehovah se naam (45-47)

  • 18

    • Dawid en Jonatan se vriendskap (1-4)

    • Dawid se oorwinnings maak Saul jaloers (5-9)

    • Saul probeer Dawid doodmaak (10-19)

    • Dawid trou met Saul se dogter Migal (20-30)

  • 19

    • Saul haat Dawid nog steeds (1-13)

    • Dawid vlug vir Saul (14-24)

  • 20

    • Jonatan se lojaliteit aan Dawid (1-42)

  • 21

    • Dawid eet offerbrood in Nob (1-9)

    • Dawid maak asof hy mal is (10-15)

  • 22

    • Dawid in Adullam en Mispe (1-5)

    • Saul laat priesters van Nob doodmaak (6-19)

    • Abjatar ontsnap (20-23)

  • 23

    • Dawid red stad Kehila (1-12)

    • Saul sit Dawid agterna (13-15)

    • Jonatan versterk Dawid (16-18)

    • Dawid ontsnap net-net van Saul (19-29)

  • 24

    • Dawid spaar Saul se lewe (1-22)

      • Dawid respekteer Jehovah se gesalfde (6)

  • 25

    • Samuel sterf (1)

    • Nabal beledig Dawid se manne (2-13)

    • Abigail tree verstandig op (14-35)

      • “Sak van die lewe by Jehovah” (29)

    • Jehovah maak verstandelose Nabal dood (36-38)

    • Abigail word Dawid se vrou (39-44)

  • 26

    • Dawid spaar Saul se lewe weer (1-25)

      • Dawid respekteer Jehovah se gesalfde (11)

  • 27

    • Filistyne gee Siklag aan Dawid (1-12)

  • 28

    • Saul raadpleeg vrou in En-Dor wat geeste oproep (1-25)

  • 29

    • Filistyne vertrou Dawid nie (1-11)

  • 30

    • Amalekiete stroop en verbrand Siklag (1-6)

      • Dawid deur God versterk (6)

    • Dawid verslaan Amalekiete (7-31)

      • Dawid kry gevangenes terug (18, 19)

      • Dawid se wetsvoorskrif oor hoe buit verdeel moet word (23, 24)

  • 31

    • Saul en drie van sy seuns sterf (1-13)