Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die tweede boek van Samuel

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Dawid hoor van Saul se dood (1-16)

    • Dawid se treurlied oor Saul en Jonatan (17-27)

  • 2

    • Dawid, koning oor Juda (1-7)

    • Is-Boset, koning oor Israel (8-11)

    • Oorlog tussen huis van Dawid en huis van Saul (12-32)

  • 3

    • Huis van Dawid word sterker (1)

    • Dawid se seuns (2-5)

    • Abner begin Dawid ondersteun (6-21)

    • Joab maak Abner dood (22-30)

    • Dawid treur oor Abner (31-39)

  • 4

    • Is-Boset vermoor (1-8)

    • Dawid laat moordenaars doodmaak (9-12)

  • 5

    • Dawid word koning oor hele Israel (1-5)

    • Jerusalem ingeneem (6-16)

      • Sion, Stad van Dawid (7)

    • Dawid verslaan Filistyne (17-25)

  • 6

    • Ark na Jerusalem gebring (1-23)

      • Ussa gryp Ark en word doodgemaak (6-8)

      • Migal verag Dawid (16, 20-23)

  • 7

    • Dawid sal nie tempel bou nie (1-7)

    • Verbond met Dawid vir koninkryk (8-17)

    • Dawid se dankgebed (18-29)

  • 8

    • Dawid se oorwinnings (1-14)

    • Dawid se administrasie (15-18)

  • 9

    • Dawid se lojale liefde vir Mefiboset (1-13)

  • 10

    • Oorwinnings oor Ammon en Sirië (1-19)

  • 11

    • Dawid pleeg egbreuk met Batseba (1-13)

    • Dawid reël dat Uria doodgemaak word (14-25)

    • Dawid trou met Batseba (26, 27)

  • 12

    • Natan wys Dawid tereg (1-15a)

    • Batseba se seun sterf (15b-23)

    • Batseba gee geboorte aan Salomo (24, 25)

    • Ammonitiese stad Rabba ingeneem (26-31)

  • 13

    • Amnon verkrag Tamar (1-22)

    • Absalom maak Amnon dood (23-33)

    • Absalom vlug na Gesur (34-39)

  • 14

    • Joab en vrou van Tekoa (1-17)

    • Dawid vind uit van Joab se plan (18-20)

    • Absalom toegelaat om terug te kom (21-33)

  • 15

    • Absalom se sameswering en opstand (1-12)

    • Dawid vlug uit Jerusalem (13-30)

    • Agitofel sluit by Absalom aan (31)

    • Husai gestuur om Agitofel se plan te laat misluk (32-37)

  • 16

    • Siba belaster Mefiboset (1-4)

    • Simeï vervloek Dawid (5-14)

    • Husai gaan na Absalom (15-19)

    • Agitofel se raad (20-23)

  • 17

    • Husai laat Agitofel se raad misluk (1-14)

    • Dawid gewaarsku; hy vlug vir Absalom (15-29)

      • Barsillai en ander voorsien wat nodig is (27-29)

  • 18

    • Absalom verslaan en doodgemaak (1-18)

    • Dawid hoor van Absalom se dood (19-33)

  • 19

    • Dawid treur oor Absalom (1-4)

    • Joab wys Dawid tereg (5-8a)

    • Dawid gaan terug na Jerusalem (8b-15)

    • Simeï vra om vergifnis (16-23)

    • Mefiboset is onskuldig (24-30)

    • Barsillai geëer (31-40)

    • Argument tussen manne van Israel en manne van Juda (41-43)

  • 20

    • Seba se opstand; Joab maak Amasa dood (1-13)

    • Seba agternagesit en sy kop afgekap (14-22)

    • Dawid se administrasie (23-26)

  • 21

    • Wraak op huis van Saul namens Gibeoniete (1-14)

    • Oorloë teen Filistyne (15-22)

  • 22

    • Dawid loof God vir sy reddingsdade (1-51)

      • “Jehovah is my groot rots” (2)

      • Jehovah is lojaal aan dié wat lojaal is (26)

  • 23

    • Dawid se laaste woorde (1-7)

    • Heldedade van Dawid se magtige vegters (8-39)

  • 24

    • Dawid se sonde in verband met sensus (1-14)

    • Vreeslike siekte veroorsaak dood van 70 000 (15-17)

    • Dawid bou ’n altaar (18-25)

      • Geen offerandes sonder koste (24)