Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die eerste boek van Konings

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Dawid en Abisag (1-4)

    • Adonia probeer koningskap verkry (5-10)

    • Natan en Batseba tree op (11-27)

    • Dawid beveel dat Salomo gesalf word (28-40)

    • Adonia vlug na altaar (41-53)

  • 2

    • Dawid gee Salomo instruksies (1-9)

    • Dawid sterf; Salomo word koning (10-12)

    • Adonia se plan lei tot sy dood (13-25)

    • Abjatar uitgedryf; Joab doodgemaak (26-35)

    • Simeï doodgemaak (36-46)

  • 3

    • Salomo trou met Farao se dogter (1-3)

    • Jehovah verskyn aan Salomo in droom (4-15)

      • Salomo vra vir wysheid (7-9)

    • Salomo oordeel tussen twee ma’s (16-28)

  • 4

    • Salomo se administrasie (1-19)

    • Voorspoed onder Salomo se bewind (20-28)

      • Veiligheid onder wingerdstok en vyeboom (25)

    • Salomo se wysheid en spreuke (29-34)

  • 5

    • Koning Hiram voorsien boumateriaal (1-12)

    • Werkers deur Salomo opgeroep (13-18)

  • 6

    • Salomo bou tempel (1-38)

      • Binneste vertrek (19-22)

      • Gerubs (23-28)

      • Graverings, deure, binneste voorhof (29-36)

      • Tempel in ongeveer sewe jaar voltooi (37, 38)

  • 7

    • Salomo se paleis (1-12)

    • Vaardige Hiram help Salomo (13-47)

      • Die twee koperpilare (15-22)

      • Die See van gegote metaal (23-26)

      • Tien waentjies en komme van koper (27-39)

    • Voorwerpe van goud voltooi (48-51)

  • 8

    • Die Ark in tempel ingebring (1-13)

    • Salomo spreek volk toe (14-21)

    • Salomo se toewydingsgebed vir tempel (22-53)

    • Salomo seën volk (54-61)

    • Offerandes en toewydingsfees (62-66)

  • 9

    • Jehovah verskyn weer aan Salomo (1-9)

    • Salomo se geskenk aan koning Hiram (10-14)

    • Salomo se verskillende projekte (15-28)

  • 10

    • Koningin van Skeba besoek Salomo (1-13)

    • Salomo se groot rykdom (14-29)

  • 11

    • Salomo se vrouens beïnvloed hom (1-13)

    • Teenstanders teen Salomo (14-25)

    • Belofte dat Jerobeam tien stamme sal ontvang (26-40)

    • Salomo sterf; Rehabeam word koning (41-43)

  • 12

    • Rehabeam se harde antwoord (1-15)

    • Tien stamme kom in opstand (16-19)

    • Jerobeam word koning van Israel (20)

    • Rehabeam moenie teen Israel veg nie (21-24)

    • Jerobeam se kalfaanbidding (25-33)

  • 13

    • Profesie teen altaar by Bet-El (1-10)

      • Altaar uitmekaar geskeur (5)

    • Man van God is ongehoorsaam (11-34)

  • 14

    • Ahia se profesie teen Jerobeam (1-20)

    • Rehabeam regeer oor Juda (21-31)

  • 15

    • Abiam, koning van Juda (1-8)

    • Asa, koning van Juda (9-24)

    • Nadab, koning van Israel (25-32)

    • Baäsa, koning van Israel (33, 34)

  • 16

    • Jehovah se oordeel teen Baäsa (1-7)

    • Ela, koning van Israel (8-14)

    • Simri, koning van Israel (15-20)

    • Omri, koning van Israel (21-28)

    • Agab, koning van Israel (29-33)

    • Hiël herbou Jerigo (34)

  • 17

    • Profeet Elia voorspel droogte (1)

    • Kraaie bring vir Elia kos (2-7)

    • Elia besoek weduwee in Sarfat (8-16)

    • Weduwee se seun sterf en word opgewek (17-24)

  • 18

    • Elia gaan na Obadja en Agab (1-18)

    • Elia en Baälprofete by Karmel (19-40)

      • “Hoe lank sal julle besluiteloos bly?” (21)

    • Droogte van drie en ’n half jaar eindig (41-46)

  • 19

    • Elia vlug vir Isebel (1-8)

    • Jehovah verskyn aan Elia by Horeb (9-14)

    • Elia moet Hasael, Jehu en Elisa salf (15-18)

    • Elisa aangestel as Elia se opvolger (19-21)

  • 20

    • Siriërs veg teen Agab (1-12)

    • Agab verslaan Siriërs (13-34)

    • Profesie teen Agab (35-43)

  • 21

    • Agab wil Nabot se wingerd hê (1-4)

    • Isebel reël dat Nabot doodgemaak word (5-16)

    • Elia se boodskap teen Agab (17-26)

    • Agab verneder homself (27-29)

  • 22

    • Josafat ondersteun Agab (1-12)

    • Migaja voorspel nederlaag (13-28)

      • Bedrieglike gees om Agab te mislei (21, 22)

    • Agab doodgemaak by Ramot-Gilead (29-40)

    • Josafat se bewind oor Juda (41-50)

    • Ahasia, koning van Israel (51-53)