Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die tweede boek van Kronieke

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Salomo vra vir wysheid (1-12)

    • Salomo se rykdom (13-17)

  • 2

    • Voorbereidings vir bou van tempel (1-18)

  • 3

    • Salomo begin tempel bou (1-7)

    • Die Allerheiligste (8-14)

    • Die twee koperpilare (15-17)

  • 4

    • Die altaar, die See en die komme (1-6)

    • Lampstaanders, tafels en voorhowe (7-11a)

    • Werk by tempel voltooi (11b-22)

  • 5

    • Voorbereidings vir inwyding van tempel (1-14)

      • Ark word na tempel gebring (2-10)

  • 6

    • Salomo se toespraak (1-11)

    • Salomo se inwydingsgebed (12-42)

  • 7

    • Tempel gevul met Jehovah se heerlikheid (1-3)

    • Inwydingseremonies (4-10)

    • Jehovah verskyn aan Salomo (11-22)

  • 8

    • Salomo se ander bouprojekte (1-11)

    • Aanbidding by tempel word georganiseer (12-16)

    • Salomo se skepe (17, 18)

  • 9

    • Koningin van Skeba besoek Salomo (1-12)

    • Salomo se rykdom (13-28)

    • Salomo sterf (29-31)

  • 10

    • Israel se opstand teen Rehabeam (1-19)

  • 11

    • Rehabeam se bewind (1-12)

    • Lojale Leviete trek na Juda (13-17)

    • Rehabeam se familie (18-23)

  • 12

    • Sisak val Jerusalem aan (1-12)

    • Einde van Rehabeam se bewind (13-16)

  • 13

    • Abia, koning van Juda (1-22)

      • Abia verslaan Jerobeam (3-20)

  • 14

    • Abia sterf (1)

    • Asa, koning van Juda (2-8)

    • Asa verslaan 1 000 000 Etiopiërs (9-15)

  • 15

    • Asa bevorder ware aanbidding (1-19)

  • 16

    • Asa se ooreenkoms met Sirië (1-6)

    • Hanani bestraf Asa (7-10)

    • Asa sterf (11-14)

  • 17

    • Josafat, koning van Juda (1-6)

    • Onderrigtingskampanje (7-9)

    • Josafat se militêre mag (10-19)

  • 18

    • Josafat se verbintenis met Agab (1-11)

    • Migaja voorspel dat Israel geveg sal verloor (12-27)

    • Agab by Ramot-Gilead doodgemaak (28-34)

  • 19

    • Jehu bestraf Josafat (1-3)

    • Josafat bevorder ware aanbidding (4-11)

  • 20

    • Buurlande bedreig Juda (1-4)

    • Josafat bid vir hulp (5-13)

    • Jehovah se antwoord (14-19)

    • Juda wonderdadig gered (20-30)

    • Einde van Josafat se bewind (31-37)

  • 21

    • Joram, koning van Juda (1-11)

    • Brief van Elia (12-15)

    • Joram se lyding en dood (16-20)

  • 22

    • Ahasia, koning van Juda (1-9)

    • Atalia maak haarself koningin (10-12)

  • 23

    • Jojada tree op; Joas word koning gemaak (1-11)

    • Atalia word doodgemaak (12-15)

    • Jojada bevorder ware aanbidding (16-21)

  • 24

    • Joas se bewind (1-3)

    • Joas herstel tempel (4-14)

    • Joas se afvalligheid (15-22)

    • Joas vermoor (23-27)

  • 25

    • Amasia, koning van Juda (1-4)

    • Oorlog teen Edom (5-13)

    • Amasia se afgodediens (14-16)

    • Oorlog teen koning Joas van Israel (17-24)

    • Amasia sterf (25-28)

  • 26

    • Ussia, koning van Juda (1-5)

    • Ussia se oorloë (6-15)

    • Hoogmoedige Ussia met melaatsheid getref (16-21)

    • Ussia sterf (22, 23)

  • 27

    • Jotam, koning van Juda (1-9)

  • 28

    • Agas, koning van Juda (1-4)

    • Verslaan deur Sirië en Israel (5-8)

    • Oded waarsku Israel (9-15)

    • Juda verneder (16-19)

    • Agas se afgodediens; sy dood (20-27)

  • 29

    • Hiskia, koning van Juda (1, 2)

    • Hiskia bevorder ware aanbidding (3-11)

    • Tempel gereinig (12-19)

    • Tempeldiens weer ingestel (20-36)

  • 30

    • Hiskia hou Pasga (1-27)

  • 31

    • Hiskia roei afvalligheid uit (1)

    • Priesters en Leviete word ondersteun (2-21)

  • 32

    • Sanherib bedreig Jerusalem (1-8)

    • Sanherib tart Jehovah uit (9-19)

    • Engel roei Assiriese leërmag uit (220-23)

    • Hiskia se siekte en hoogmoed (24-26)

    • Hiskia se prestasies en dood (27-33)

  • 33

    • Manasse, koning van Juda (1-9)

    • Manasse toon berou (10-17)

    • Manasse sterf (18-20)

    • Amon, koning van Juda (21-25)

  • 34

    • Josia, koning van Juda (1, 2)

    • Josia bevorder ware aanbidding (3-13)

    • Wetboek gevind (14-21)

    • Hulda voorspel rampspoed (22-28)

    • Josia lees vir volk uit die boek (29-33)

  • 35

    • Josia reël ’n groot Pasgaviering (1-19)

    • Josia deur farao Nego doodgemaak (20-27)

  • 36

    • Joahas, koning van Juda (1-3)

    • Jojakim, koning van Juda (4-8)

    • Jojagin, koning van Juda (9, 10)

    • Sedekia, koning van Juda (11-14)

    • Vernietiging van Jerusalem (15-21)

    • Kores se opdrag om tempel te herbou (22, 23)