Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Job

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Job se integriteit en rykdom (1-5)

    • Satan bevraagteken rede waarom Job God dien (6-12)

    • Job verloor sy besittings en kinders (13-19)

    • Job blameer God nie (20-22)

  • 2

    • Satan bevraagteken weer rede waarom Job God dien (1-5)

    • Satan toegelaat om Job met siekte te tref (6-8)

    • Job se vrou sê: “Vervloek God en sterf!” (9, 10)

    • Job se drie vriende kom na hom toe (11-13)

  • 3

    • Job betreur sy geboorte (1-26)

  • 4

    • Elifas praat die eerste keer (1-21)

      • Bespot Job se integriteit (7, 8)

      • Vertel van gees se boodskap (12-17)

      • ‘God het geen vertroue in sy knegte nie’ (18)

  • 5

    • Elifas praat verder (1-27)

      • ‘God vang wyses met hulle eie slinkse planne’ (13)

      • ‘Job moenie God se dissipline verwerp nie’ (17)

  • 6

    • Job se antwoord (1-30)

      • Sê dat hy met goeie rede kla (2-6)

      • Sy vertroosters is onbetroubaar (15-18)

      • “Eerlike woorde maak nie seer nie!” (25)

  • 7

    • Job antwoord verder (1-21)

      • Lewe is soos slawearbeid (1, 2)

      • “Hoekom het u my u teiken gemaak?” (20)

  • 8

    • Bildad praat die eerste keer (1-22)

      • Gee te kenne dat Job se kinders gesondig het (4)

      • ‘As jy rein is, sal God jou beskerm’ (6)

      • Gee te kenne dat Job goddeloos is (13)

  • 9

    • Job se antwoord (1-35)

      • Blote mens kan nie reg wees in saak teen God nie (2-4)

      • ‘God doen onverklaarbare dinge’ (10)

      • ’n Mens kan nie teen God stry nie (32)

  • 10

    • Job antwoord verder (1-22)

      • ‘Hoekom stry God teen my?’ (2)

      • God word met sterflike Job vergelyk (4-12)

      • ‘As ek maar net verligting kan vind’ (20)

  • 11

    • Sofar praat die eerste keer (1-20)

      • Beskuldig Job van leë praatjies (2, 3)

      • Sê vir Job om op te hou om slegte dinge te doen (14)

  • 12

    • Job se antwoord (1-25)

      • “Julle is nie beter as ek nie” (3)

      • “My vriende lag my uit” (4)

      • ‘Wysheid is by God’ (13)

      • God is ver verhewe bo regters en konings (17, 18)

  • 13

    • Job antwoord verder (1-28)

      • ‘Ek sou eerder met God wou praat’ (3)

      • ‘Julle is nikswerd dokters’ (4)

      • “Ek weet dat ek reg is” (18)

      • Vra hoekom God hom as vyand beskou (24)

  • 14

    • Job antwoord verder (1-22)

      • Mens se lewe is kort en vol probleme (1)

      • “Selfs vir ’n boom is daar hoop” (7)

      • “As u my maar in die Graf wou wegsteek” (13)

      • “As ’n man sterf, kan hy weer lewe?” (14)

      • God sal verlang na werk van sy hande (15)

  • 15

    • Elifas praat die tweede keer (1-35)

      • Beweer dat Job God nie vrees nie (4)

      • Beweer dat Job hoogmoedig is (7-9)

      • ‘God het nie vertroue in sy engele nie’ (15)

      • ‘Dié wat ly, is goddeloos’ (20-24)

  • 16

    • Job se antwoord (1-22)

      • “Julle is almal hopelose vertroosters!” (2)

      • Sê dat God hom sy teiken maak (12)

  • 17

    • Job antwoord verder (1-16)

      • “Spotters omring my” (2)

      • ‘Hy het my ’n bespotting gemaak’ (6)

      • ‘Die Graf sal my huis word’ (13)

  • 18

    • Bildad praat die tweede keer (1-21)

      • Beskryf lot van sondaars (5-20)

      • Gee te kenne dat Job God nie ken nie (21)

  • 19

    • Job se antwoord (1-29)

      • Verwerp wat sy “vriende” sê (1-6)

      • Sê dat almal hom in die steek gelaat het (13-19)

      • “My verlosser lewe” (25)

  • 20

    • Sofar praat die tweede keer (1-29)

      • Voel dat Job hom beledig het (2, 3)

      • Gee te kenne dat Job goddeloos is (5)

      • Beweer dat Job sonde geniet (12, 13)

  • 21

    • Job se antwoord (1-34)

      • ‘Hoekom gaan dit goed met goddeloses?’ (7-13)

      • Sê watter soort persone sy “vertroosters” werklik is (27-34)

  • 22

    • Elifas praat die derde keer (1-30)

      • ‘Kan ’n mens vir God van nut wees?’ (2, 3)

      • Beskuldig Job van gierigheid en onregverdigheid (9)

      • ‘Keer terug na God en dit sal weer goed gaan’ (23)

  • 23

    • Job se antwoord (1-17)

      • Wil sy saak aan God stel (1-7)

      • Sê dat hy God nie kan vind nie (8, 9)

      • “Ek het op sy weg gebly sonder om af te dwaal” (11)

  • 24

    • Job antwoord verder (1-25)

      • ‘Hoekom stel God nie ’n tyd vas nie?’ (1)

      • Sê dat God goddeloosheid toelaat (12)

      • Sondaars is lief vir donkerte (13-17)

  • 25

    • Bildad praat die derde keer (1-6)

      • ‘Hoe kan ’n mens onskuldig wees voor God?’ (4)

      • Beweer dat ’n mens se integriteit tevergeefs is (5, 6)

  • 26

    • Job se antwoord (1-14)

      • ‘Hoe het jy die een gehelp wat nie krag het nie?’ (1-4)

      • ‘God laat aarde hang aan niks’ (7)

      • ‘Net ’n klein deeltjie van God se werke’ (14)

  • 27

    • Job vasbeslote om sy integriteit te behou (1-23)

      • ‘Ek sal nie my integriteit prysgee nie’ (5)

      • Goddeloses het geen hoop nie (8)

      • ‘Hoekom sê julle dinge wat niks beteken nie?’ (12)

      • Goddeloses sal op ou end niks hê nie (13-23)

  • 28

    • Verskille tussen aarde se skatte en wysheid (1-28)

      • Mynbedrywighede (1-11)

      • Wysheid meer werd as pêrels (18)

      • Vrees vir Jehovah is ware wysheid (28)

  • 29

    • Job dink terug aan gelukkige dae (1-25)

      • Gerespekteer in stadspoort (7-10)

      • Sy regverdige dade in verlede (11-17)

      • Almal het na sy raad geluister (21-23)

  • 30

    • Job beskryf hoe sy situasie verander het (1-31)

      • Gespot deur nikswerd mense (1-15)

      • Job voel dat God nie help nie (20, 21)

      • “My vel het swart geword” (30)

  • 31

    • Job verdedig sy integriteit (1-40)

      • “Verbond met my oë” (1)

      • Wil deur God geweeg word (6)

      • Nie ’n egbreker nie (9-12)

      • Nie lief vir geld nie (24, 25)

      • Nie ’n afgodedienaar nie (26-28)

  • 32

    • Jong Elihu begin praat (1-22)

      • Kwaad vir Job en Job se vriende (2, 3)

      • Uit respek gewag voordat hy begin praat (6, 7)

      • Mense nie noodwendig wys omdat hulle oud is nie (9)

      • Elihu wil graag praat (18-20)

  • 33

    • Elihu wys Job tereg omdat Job homself as regverdig beskou (1-33)

      • ’n Losprys gevind (24)

      • Keer terug na jeugdige krag (25)

  • 34

    • Elihu verdedig God se geregtigheid en weë (1-37)

      • Job het gesê dat God gekeer het dat hy geregtigheid kry (5)

      • Ware God tree nooit goddeloos op nie (10)

      • Job het nie kennis nie (35)

  • 35

    • Elihu wys dat Job se redenasie verkeerd is (1-16)

      • Job het gesê dat hy regverdiger is as God (2)

      • God so hoog, nie deur sonde benadeel nie (5, 6)

      • Job moet op God wag (14)

  • 36

    • Elihu prys God se onvergelyklike grootheid (1-33)

      • Gehoorsames voorspoedig; goddeloses verwerp (11-13)

      • ‘Watter onderrigter is soos God?’ (22)

      • Job moet God loof (24)

      • “Ons kan nie begryp hoe groot God is nie” (26)

      • God beheer reën en weerlig (27-33)

  • 37

    • Natuurkragte openbaar God se grootheid (1-24)

      • God kan mense se bedrywighede tot stilstand laat kom (7)

      • ‘Dink na oor God se wonderlike werke’ (14)

      • Buite mense se bereik om God te verstaan (23)

      • Geen mens moet dink dat hy wys is nie (24)

  • 38

    • Jehovah leer Job hoe klein mens is (1-41)

      • ‘Waar was jy toe aarde geskep is?’ (4-6)

      • Seuns van God het gejuig (7)

      • Vrae oor natuurverskynsels (8-32)

      • “Wette wat die hemele beheer” (33)

  • 39

    • Diereskepping wys hoe min mens weet (1-30)

      • Bergbokke en takbokke (1-4)

      • Die wildedonkie (5-8)

      • Die wilde bul (9-12)

      • Die volstruis (13-18)

      • Die perd (19-25)

      • Die valk en die arend (26-30)

  • 40

    • Jehovah vra Job nog vrae (1-24)

      • Job erken dat hy niks meer kan sê nie (3-5)

      • “Bevraagteken jy my geregtigheid?” (8)

      • God beskryf Behemot se krag (15-24)

  • 41

    • God beskryf indrukwekkende Leviatan (1-34)

  • 42

    • Job se antwoord aan Jehovah (1-6)

    • Drie vriende veroordeel (7-9)

    • Jehovah seën Job (10-17)

      • Job se seuns en dogters (13-15)