Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Spreuke

Hoofstukke

Oorsig

  • 1

    • Doel van die spreuke (1-7)

    • Gevare van slegte assosiasie (8-19)

    • Ware wysheid roep uit in openbaar (20-33)

  • 2

    • Waarde van wysheid (1-22)

      • Soek na wysheid soos na versteekte skatte (4)

      • Denkvermoë ’n beskerming (11)

      • Onsedelikheid lei tot rampspoed (16-19)

  • 3

    • Wees wys en vertrou op Jehovah (1-12)

      • Eer Jehovah met waardevolle dinge (9)

    • Wysheid bring geluk (13-18)

    • Wysheid bring veiligheid (19-26)

    • Gepaste gedrag teenoor ander (27-35)

      • “Moenie die goeie terughou” (27)

  • 4

    • ’n Pa se wyse raad (1-27)

      • Wysheid van grootste belang (7)

      • Vermy slegte paaie (14, 15)

      • Pad van regverdiges word helderder (18)

      • “Beskerm jou hart” (23)

  • 5

    • Waarskuwing teen onsedelike vrouens (1-14)

    • “Vind vreugde in die vrou van jou jeug” (15-23)

  • 6

    • Wees versigtig om borg te staan (1-5)

    • “Gaan na die mier, jou luiaard” (6-11)

    • Nikswerd en goddelose man (12-15)

    • Sewe dinge wat Jehovah haat (16-19)

    • Pasop vir slegte vrouens (20-35)

  • 7

    • Gehoorsaam God se gebooie en lewe (1-5)

    • Onervare jong man verlei (6-27)

      • “Soos ’n bul wat geslag gaan word” (22)

  • 8

    • Wysheid praat (1-36)

      • ‘Ek is die eerste van God se werke’ (22)

      • ‘As meesterwerker saam met God’ (30)

      • ‘Ek was lief vir die mensekinders’ (31)

  • 9

    • Uitnodiging van ware wysheid (1-12)

      • “Deur my sal jou dae baie wees” (11)

    • Uitnodiging van dwase vrou (13-18)

      • “Gesteelde waters is soet” (17)

  • SPREUKE VAN SALOMO (10:1–24:34)

    • 10

      • Wyse seun maak sy pa bly (1)

      • Hardwerkende hande bring rykdom (4)

      • Baie praat lei tot oortreding (19)

      • Seën van Jehovah maak ryk (22)

      • Vrees vir Jehovah lei tot langer lewe (27)

    • 11

      • Wysheid is by dié wat beskeie is (2)

      • Afvallige veroorsaak ander se ondergang (9)

      • “Met baie raadgewers word sukses behaal” (14)

      • Vrygewige persoon sal voorspoedig wees (25)

      • Een wat op rykdom vertrou, sal tot ’n val kom (28)

    • 12

      • Een wat teregwysing haat, verstandeloos (1)

      • Woorde soos swaardsteke (18)

      • Om vrede te bevorder, bring vreugde (20)

      • Lippe wat leuens vertel, is vir Jehovah afskuwelik (22)

      • Angstigheid maak mens terneergedruk (25)

    • 13

      • Dié wat raad soek, is wys (10)

      • Uitgestelde verwagting maak hart siek (12)

      • Betroubare boodskapper bring genesing (17)

      • Assosiasie met wyse persone maak mens wys (20)

      • Dissipline, bewys van liefde (24)

    • 14

      • Net jy ken pyn in jou hart (10)

      • Weg wat reg lyk, kan na dood lei (12)

      • Onervarene glo elke woord (15)

      • Ryk man het baie vriende (20)

      • Kalm hart beteken lewe vir liggaam (30)

    • 15

      • Sagte antwoord laat woede bedaar (1)

      • Jehovah se oë is oral (3)

      • Gebed van getroues vir God aangenaam (8)

      • Planne misluk as saak nie bespreek word nie (22)

      • Dink na voordat jy antwoord (28)

    • 16

      • Jehovah kyk na rede waarom mens iets doen (2)

      • Vertrou wat jy doen, aan Jehovah toe (3)

      • Akkurate weegskaal kom van Jehovah (11)

      • Trots lei tot ondergang (18)

      • Grys hare ’n pragtige kroon (31)

    • 17

      • Moenie goeie met slegte terugbetaal nie (13)

      • Gaan weg voordat stryery begin (14)

      • Ware vriend betoon altyd liefde (17)

      • “Vreugdevolle hart is soos goeie medisyne” (22)

      • Man met insig hou woorde terug (27)

    • 18

      • Iemand wat hom afsonder, is selfsugtig en onverstandig (1)

      • Jehovah se naam ’n sterk toring (10)

      • Rykdom bied beskerming in ryk man se verbeelding (11)

      • Wys om na albei partye te luister (17)

      • Vriend wat lojaler is as broer (24)

    • 19

      • Insig keer dat mens gou kwaad word (11)

      • Stryerige vrou soos dak wat lek (13)

      • Verstandige vrou kom van Jehovah (14)

      • Dissiplineer kind terwyl daar hoop is (18)

      • Wys om na raad te luister (20)

    • 20

      • Wyn maak mense belaglik (1)

      • Luiaard ploeg nie in winter nie (4)

      • Man se gedagtes soos diep waters (5)

      • Moenie oorhaastig beloftes aan God maak nie (25)

      • Prag van jong manne is hulle krag (29)

    • 21

      • Jehovah kan koning se hart lei (1)

      • Om te doen wat reg is, beter as offerande (3)

      • Harde werk lei tot sukses (5)

      • Een wat armes ignoreer, sal nie gehoor word nie (13)

      • Geen wysheid teen Jehovah nie (30)

    • 22

      • Goeie naam beter as baie rykdom (1)

      • “Lei ’n kind op” (6)

      • Luiaard bang vir leeu buite (13)

      • Dissipline verwyder dwaasheid (15)

      • Goeie werker sal voor konings staan (29)

    • 23

      • Wees beskeie as jy gasvryheid geniet (2)

      • Moenie rykdom najaag nie (4)

      • Rykdom kan wegvlieg (5)

      • Bly weg van dié wat te veel drink (20)

      • Alkohol sal soos slang byt (32)

    • 24

      • “Moenie jaloers wees op goddelose mense nie” (1)

      • “Deur wysheid word ’n huis opgebou” (3)

      • Regverdige kan val, maar sal opstaan(16)

      • Moenie wraak neem nie (29)

      • Luiheid lei tot armoede (33, 34)

  • SPREUKE VAN SALOMO WAT KONING HISKIA SE MANNE OPGESKRYF HET (25:1–29:27)

    • 25

      • Vertroulikheid (9)

      • Woord op regte tyd (11)

      • Respekteer privaatheid (17)

      • Kole op vyand se kop (21, 22)

      • Goeie berig soos koue water (25)

    • 26

      • Beskrywing van luiaard (13-16)

      • Moenie betrokke raak wanneer ander stry nie (17)

      • “Dit was net ’n grap” (18, 19)

      • Geen hout, geen vuur (20, 21)

      • Lasteraar se woorde soos lekker eetgoed (22)

    • 27

      • Teregwysing van vriend is goed (5, 6)

      • My seun, maak my hart bly (11)

      • Yster slyp yster (17)

      • Weet hoe dit met jou kudde gaan (23)

      • “Rykdom hou nie vir ewig nie” (24)

    • 28

      • Gebed van ongehoorsame is afskuwelik (9)

      • Genade vir persoon wat sonde bely (13)

      • Moenie probeer om vinnig ryk te word nie (20)

      • Teregwysing beter as vleiery (23)

      • Vrygewige kom niks kort nie (27)

    • 29

      • Kind aan homself oorgelaat, bring skande (15)

      • Sonder God se leiding ruk volk handuit (18)

      • Man wat gou kwaad word, maak moeilikheid (22)

      • Nederige verkry eer (23)

      • Mensevrees ’n strik (25)

  • 30

    • WOORDE VAN AGUR (1-33)

      • Moenie vir my rykdom of armoede gee nie (8)

      • Dinge wat nooit versadig raak nie (15, 16)

      • Dinge wat geen spoor agterlaat nie (18, 19)

      • Vrou wat egbreuk pleeg (20)

      • Diere instinktief wys (24)

  • 31

    • WOORDE VAN KONING LEMUEL (1-31)

      • “Wie kan ’n goeie vrou vind?” (10)

      • Hardwerkend (17)

      • Onderrig met liefde (26)

      • Man en kinders prys haar (28)

      • Sjarme en mooi voorkoms hou nie vir altyd nie (30)