Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Hooglied van Salomo

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8

Oorsig

  • SULAMMITIESE MEISIE IN KONING SALOMO SE KAMP (1:1–3:5)

    • 1

      • Die mooiste lied (1)

      • Jong vrou (2-7)

      • Dogters van Jerusalem (8)

      • Koning (9-11)

        • “Ons sal vir jou goue juwele maak” (11)

      • Jong vrou (12-14)

        • “My geliefde is vir my soos ’n sakkie mirre” (13)

      • Herder (15)

        • “Jy is pragtig, my liefling”

      • Jong vrou (16, 17)

        • “Jy is pragtig, my geliefde” (16)

    • 2

      • Jong vrou (1)

        • “Ek is maar net ’n veldblommetjie”

      • Herder (2)

        • ‘My liefling is soos ’n lelie’

      • Jong vrou (3-14)

        • ‘Moenie liefde opwek as dit nie vanself ontstaan nie’ (7)

        • Herder aangehaal (10b-14)

          • ‘Kom saam met my, my mooiste’ (10b, 13)

      • Jong vrou se broers (15)

        • “Vang die jakkalse vir ons”

      • Jong vrou (16, 17)

        • “My geliefde is myne en ek is syne” (16)

    • 3

      • Jong vrou (1-5)

        • ‘Snags het ek die een wat ek liefhet, gesoek’ (1)

  • SULAMMITIESE MEISIE IN JERUSALEM (3:6–8:4)

    • 3

      • Dogters van Sion (6-11)

        • Salomo se gevolg beskryf

    • 4

      • Herder (1-5)

        • “Jy is pragtig, my liefling” (1)

      • Jong vrou (6)

      • Herder (7-16a)

        • ‘Jy het my hart verower, my bruid’ (9)

      • Jong vrou (16b)

    • 5

      • Herder (1a)

      • Vroue van Jerusalem (1b)

        • “Word dronk van die liefde!”

      • Jong vrou (2-8)

        • Vertel haar droom

      • Dogters van Jerusalem (9)

        • “Wat maak jou geliefde beter as al die ander?”

      • Jong vrou (10-16)

        • “Hy staan uit onder tienduisend” (10)

    • 6

      • Dogters van Jerusalem (1)

      • Jong vrou (2, 3)

        • “Ek is my geliefde s’n, en my geliefde is myne” (3)

      • Koning (4-10)

        • “Jy is so pragtig soos Tirsa” (4)

        • Vroue aangehaal (10)

      • Jong vrou (11, 12)

      • Koning (en ander) (13a)

      • Jong vrou (13b)

      • Koning (en ander) (13c)

    • 7

      • Koning (1-9a)

        • “Hoe lieflik is jy, o geliefde meisie” (6)

      • Jong vrou (9b-13)

        • “Ek is my geliefde s’n, en hy smag na my” (10)

    • 8

      • Jong vrou (1-4)

        • “As jy maar net vir my soos my broer was” (1)

  • SULAMMITIESE MEISIE KEER TERUG, HAAR LOJALITEIT BEWYS (8:5-14)

    • 8

      • Jong vrou se broers (5a)

        • ‘Wie is dit, wat op haar geliefde leun?’

      • Jong vrou (5b-7)

        • “Die liefde is so sterk soos die dood” (6)

      • Jong vrou se broers (8, 9)

        • “As sy ’n muur is, . . . maar as sy ’n deur is, . . . ” (9)

      • Jong vrou (10-12)

        • “Ek is ’n muur” (10)

      • Herder (13)

        • ‘Laat my jou stem hoor’

      • Jong vrou (14)

        • “Wees so vinnig soos ’n wildsbok”