Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jona

Hoofstukke

1 2 3 4

Oorsig

  • 1

    • Jona probeer van Jehovah vlug (1-3)

    • Jehovah laat groot storm opkom (4-6)

    • Jona die oorsaak van probleem (7-13)

    • Jona in stormagtige see gegooi (14-16)

    • Groot vis sluk Jona in (17)

  • 2

    • Jona se gebed binne-in vis (1-9)

    • Jona op droë grond uitgebraak (10)

  • 3

    • Jona gehoorsaam God; gaan na Nineve (1-4)

    • Jona se boodskap; Nineviete toon berou (5-9)

    • God besluit om Nineve te spaar (10)

  • 4

    • Jona word kwaad en wil sterf (1-3)

    • Jehovah leer Jona ’n les oor genade (4-11)

      • “Is dit reg dat jy so kwaad is?” (4)

      • Les van kalbasplant (6-10)