Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Sagaria

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14

Oorsig

  • 1

    • Versoek om na Jehovah terug te keer (1-6)

      • ‘Keer terug na my, en ek sal na julle terugkeer’ (3)

    • Visioen 1: Perderuiters tussen mirtebome (7-17)

      • “Jehovah sal Sion weer vertroos” (17)

    • Visioen 2: Vier horings en vier ambagsmanne (18-21)

  • 2

    • Visioen 3: Man met maatlyn (1-13)

      • Jerusalem sal gemeet word (2)

      • Jehovah, ‘muur van vuur rondom haar’ (5)

      • God se oogappel (8)

      • Baie nasies sal by Jehovah aansluit (11)

  • 3

    • Visioen 4: Hoëpriester se klere vervang (1-10)

      • Satan staan hoëpriester Josua teë (1)

      • “Ek stuur my kneg, die Spruit!” (8)

  • 4

    • Visioen 5: Lampstaander en twee olyfbome (1-14)

      • ‘Nie deur krag nie, maar deur my gees’ (6)

      • Dag van klein begin nie onbelangrik nie (10)

  • 5

    • Visioen 6: Vlieënde boekrol (1-4)

    • Visioen 7: Efa-houer (5-11)

      • Vrou met naam Goddeloosheid (8)

      • Houer na Sinear geneem (9-11)

  • 6

    • Visioen 8: Vier strydwaens (1-8)

    • Spruit sal koning en priester wees (9-15)

  • 7

    • Jehovah veroordeel vaste wat nie opreg is nie (1-14)

      • ‘Het julle werklik vir my gevas?’ (5)

      • ‘Behandel mekaar met geregtigheid, lojale liefde en genade’ (9)

  • 8

    • Jehovah gee Sion vrede en waarheid (1-23)

      • Jerusalem, “stad van waarheid” (3)

      • “Praat die waarheid met mekaar” (16)

      • Vaste word feeste (18, 19)

      • ‘Laat ons Jehovah dien’ (21)

      • Tien manne gryp kleed van Jood vas (23)

  • 9

    • God se oordeel teen omliggende nasies (1-8)

    • Koms van Sion se koning (9, 10)

      • Nederige koning wat op donkie ry (9)

    • Jehovah se volk sal vrygelaat word (11-17)

  • 10

    • Vra Jehovah, nie valse gode nie, vir reën (1, 2)

    • Jehovah verenig sy volk (3-12)

      • Sleutelpersoon uit huis van Juda (3, 4)

  • 11

    • Gevolge omdat God se ware herder verwerp is (1-17)

      • “Wees ’n herder vir die kudde slagskape” (4)

      • Twee stawwe: Lieflikheid en Eenheid (7)

      • Herder se loon: 30 silwerstukke (12)

      • Geld in skatkamer gegooi (13)

  • 12

    • Jehovah sal Juda en Jerusalem verdedig (1-9)

      • Jerusalem, “swaar klip” (3)

    • Gehuil oor een wat deurboor is (10-14)

  • 13

    • Afgode en valse profete verwyder (1-6)

      • Valse profete sal hulle skaam (4-6)

    • Herder sal geslaan word (7-9)

      • Derde deel sal gesuiwer word (9)

  • 14

    • Ware aanbidding sal oorwin (1-21)

      • Olyfberg sal middeldeur skeur (4)

      • Jehovah sal een wees, en sy naam een (9)

      • Plaag sal Jerusalem se teenstanders tref (12-15)

      • Huttefees gevier (16-19)

      • Elke pot sal vir Jehovah heilig wees (20, 21)