Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Volgens Markus

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16

Oorsig

  • 1

    • Johannes die Doper preek (1-8)

    • Jesus se doop (9-11)

    • Jesus deur Satan versoek (12, 13)

    • Jesus begin in Galilea preek (14, 15)

    • Eerste dissipels geroep (16-20)

    • Onrein gees uitgedryf (21-28)

    • Jesus genees baie in Kapernaum (29-34)

    • Jesus bid op ’n afgeleë plek (35-39)

    • ’n Melaatse word genees (40-45)

  • 2

    • Jesus genees ’n verlamde man (1-12)

    • Jesus roep Levi (13-17)

    • Vraag oor vas (18-22)

    • Jesus, “Here van die Sabbat” (23-28)

  • 3

    • Man met misvormde hand word genees (1-6)

    • Groot skare op die strand (7-12)

    • Die 12 apostels (13-19)

    • Laster teen heilige gees (20-30)

    • Jesus se ma en broers (31-35)

  • 4

    • ILLUSTRASIES OOR DIE KONINKRYK (1-34)

      • Die saaier (1-9)

      • Hoekom Jesus illustrasies gebruik het (10-12)

      • Illustrasie van saaier verduidelik (13-20)

      • Lamp nie onder ’n emmer nie (21-23)

      • Die maat waarmee jy uitmeet (24, 25)

      • Die saaier wat slaap (26-29)

      • Die mosterdsaadjie (30-32)

      • Die gebruik van illustrasies (33, 34)

    • Jesus laat ’n storm bedaar (35-41)

  • 5

    • Jesus stuur demone in varke in (1-20)

    • Jaïrus se dogter; vrou raak aan Jesus se bo-klere (21-43)

  • 6

    • Jesus in sy tuisdorp verwerp (1-6)

    • Die Twaalf word opgelei vir bediening (7-13)

    • Dood van Johannes die Doper (14-29)

    • Jesus voed 5 000 (30-44)

    • Jesus loop op water (45-52)

    • Genesings in Gennesaret (53-56)

  • 7

    • Tradisies van mense (1-13)

    • Onreinheid kom uit die hart (14-23)

    • Geloof van Siro-Fenisiese vrou (24-30)

    • Dowe man genees (31-37)

  • 8

    • Jesus voed 4 000 (1-9)

    • Fariseërs vra vir ’n teken (10-13)

    • Suurdeeg van Fariseërs en Herodes (14-21)

    • Blinde man in Betsaida word genees (22-26)

    • Petrus identifiseer die Christus (27-30)

    • Jesus se dood voorspel (31-33)

    • Ware dissipelskap (34-38)

  • 9

    • Jesus se voorkoms verander (1-13)

    • Demoonbesete seun word genees (14-29)

      • Alles moontlik vir iemand met geloof (23)

    • Jesus se dood weer voorspel (30-32)

    • Dissipels stry oor wie belangrikste is (33-37)

    • Wie nie teen ons is nie, is vir ons (38-41)

    • Struikelblokke (42-48)

    • “Julle moet sout in julle hê” (49, 50)

  • 10

    • Die huwelik en egskeiding (1-12)

    • Jesus seën die kinders (13-16)

    • ’n Ryk man se vraag (17-25)

    • Opofferings vir die Koninkryk (26-31)

    • Jesus se dood weer voorspel (32-34)

    • Jakobus en Johannes se versoek (35-45)

      • Jesus ’n losprys vir baie (45)

    • Blinde Bartimeus word genees (46-52)

  • 11

    • Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne (1-11)

    • Vyeboom word vervloek (12-14)

    • Jesus reinig die tempel (15-18)

    • Uitgedroogde vyeboom gebruik as ’n les (19-26)

    • Jesus se gesag bevraagteken (27-33)

  • 12

    • Illustrasie van wrede landbouers (1-12)

    • God en die keiser (13-17)

    • Vraag oor opstanding (18-27)

    • Twee grootste gebooie (28-34)

    • Is die Christus die seun van Dawid? (35-37a)

    • Waarskuwing teen skrifgeleerdes (37b-40)

    • Arm weduwee se twee muntstukkies (41-44)

  • 13

    • TYD VAN DIE EINDE (1-37)

      • Oorloë, aardbewings, voedseltekorte (8)

      • Goeie nuus sal verkondig word (10)

      • Groot verdrukking (19)

      • Koms van Seun van die mens (26)

      • Illustrasie van vyeboom (28-31)

      • Hou aan waak (32-37)

  • 14

    • Priesters beplan om Jesus dood te maak (1, 2)

    • Lekkerruik-olie op Jesus uitgegooi (3-9)

    • Judas verraai Jesus (10, 11)

    • Die laaste Pasga (12-21)

    • Here se Aandmaal ingestel (22-26)

    • Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (27-31)

    • Jesus bid in Getsemane (32-42)

    • Jesus in hegtenis geneem (43-52)

    • Verhoor voor die Sanhedrin (53-65)

    • Petrus verloën Jesus (66-72)

  • 15

    • Jesus voor Pilatus (1-15)

    • In die openbaar bespot (16-20)

    • Aan ’n paal gehang by Golgota (21-32)

    • Jesus se dood (33-41)

    • Jesus word begrawe (42-47)

  • 16

    • Jesus word opgewek (1-8)