Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die eerste brief aan die Korintiërs

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16

Oorsig

  • 1

    • Groete (1-3)

    • Paulus dank God vir Korintiërs (4-9)

    • Aansporing om verenig te wees (10-17)

    • Christus, die krag en wysheid van God (18-25)

    • Spog net oor Jehovah (26-31)

  • 2

    • Paulus se predikingswerk in Korinte (1-5)

    • Voortreflikheid van God se wysheid (6-10)

    • Geestelike mens teenoor fisiese mens (11-16)

  • 3

    • Korintiërs nog steeds vleeslik (1-4)

    • God laat dit groei (5-9)

      • Medewerkers van God (9)

    • Bou met vuurvaste materiaal (10-15)

    • Julle is God se tempel (16, 17)

    • Wêreldse wysheid is dwaasheid by God (18-23)

  • 4

    • Bestuurders moet getrou wees (1-5)

    • Nederigheid van Christenbedienaars (6-13)

      • ‘Moenie verder gaan as wat geskryf is nie’ (6)

      • Christene ’n teaterskouspel (9)

    • Paulus gee om vir sy geestelike kinders (14-21)

  • 5

    • ’n Geval van seksuele onsedelikheid (1-5)

    • ’n Bietjie suurdeeg laat al die deeg gis (6-8)

    • “Verwyder die goddelose mens” (9-13)

  • 6

    • Regsake onder Christenbroers (1-8)

    • Dié wat Koninkryk nie sal ontvang nie (9-11)

    • Verheerlik God in julle liggaam (12-20)

      • “Vlug vir seksuele onsedelikheid!” (18)

  • 7

    • Raad vir ongetroudes en getroudes (1-16)

    • Bly soos jy was toe jy geroep is (17-24)

    • Ongetroudes en weduwees (25-40)

      • Voordele van ongetroude lewe (32-35)

      • Trou “net in die Here” (39)

  • 8

    • Oor kos wat aan afgode geoffer is (1-13)

      • Vir ons is daar net een God (5, 6)

  • 9

    • Paulus se voorbeeld as ’n apostel (1-27)

      • ‘Jy mag nie ’n bul se bek toebind nie’ (9)

      • ‘Dit sal sleg gaan met my as ek nie preek nie!’ (16)

      • Paulus alle dinge vir alle mense (19-23)

      • Selfbeheersing in wedloop om die lewe (24-27)

  • 10

    • Waarskuwende voorbeelde uit Israel se geskiedenis (1-13)

    • Waarskuwing teen afgodediens (14-22)

      • Tafel van Jehovah, tafel van demone (21)

    • Vryheid en gewetens van ander (23-33)

      • “Doen alles tot eer van God” (31)

  • 11

    • “Word navolgers van my” (1)

    • Hoofskap en hoofbedekkings (2-16)

    • Herdenking van Here se Aandmaal (17-34)

  • 12

    • Gawes van die gees (1-11)

    • Een liggaam, baie liggaamsdele (12-31)

  • 13

    • Liefde – ’n Weg wat ver beter is as enigiets anders (1-13)

  • 14

    • Gawes van profesie en om in tale te praat (1-25)

    • Ordelike Christelike vergaderinge (26-40)

      • Vroue se plek in gemeente (34, 35)

  • 15

    • Opstanding van Christus (1-11)

    • Opstanding die grondslag vir geloof (12-19)

    • Christus se opstanding ’n waarborg (20-34)

    • Fisiese liggaam, geestelike liggaam (35-49)

    • Liggame wat nie kan sterf of vergaan nie (50-57)

    • Baie om in werk van die Here te doen (58)

  • 16

    • Insameling vir Christene in Jerusalem (1-4)

    • Paulus se reisplanne (5-9)

    • Timoteus en Apollos se beplande besoeke (10-12)

    • Aansporing en groete (13-24)