Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Aan die Efesiërs

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6

Oorsig

  • 1

    • Groete (1, 2)

    • Geestelike seëninge (3-7)

    • Alles bymekaargebring in die Christus (8-14)

      • “’n Administrasie” op vasgestelde tye (10)

      • Verseël met gees as “’n waarborg” (13, 14)

    • Paulus dank God vir Efesiërs se geloof en bid vir hulle (15-23)

  • 2

    • Lewend gemaak saam met Christus (1-10)

    • Skeidsmuur is vernietig (11-22)

  • 3

    • Mense van die nasies ook deel van heilige geheim (1-13)

      • Mense van die nasies mede-erfgename saam met Christus (6)

      • God se ewige voorneme (11)

    • Gebed dat Efesiërs insig verkry (14-21)

  • 4

    • Eenheid in die liggaam van Christus (1-16)

      • Gawes in die vorm van mense (8)

    • Ou en nuwe persoonlikheid (17-32)

  • 5

    • Rein spraak en gedrag (1-5)

    • Lewe as kinders van lig (6-14)

    • Word met gees gevul (15-20)

      • “Die beste gebruik van julle tyd” (16)

    • Raad aan mans en vrouens (21-33)

  • 6

    • Raad aan kinders en ouers (1-4)

    • Raad aan slawe en meesters (5-9)

    • Volle wapenrusting van God (10-20)

    • Groete (21-24)