Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die eerste brief aan die Tessalonisense

Hoofstukke

1 2 3 4 5

Oorsig

  • 1

    • Groete (1)

    • Dankbaar vir Tessalonisense se geloof (2-10)

  • 2

    • Paulus se bediening in Tessalonika (1-12)

    • Tessalonisense het God se woord aanvaar (13-16)

    • Paulus verlang na die Tessalonisense (17-20)

  • 3

    • Paulus wag in spanning in Atene (1-5)

    • Timoteus se gerusstellende nuus (6-10)

    • Gebed vir die Tessalonisense (11-13)

  • 4

    • Waarskuwing teen seksuele onsedelikheid (1-8)

    • Wees nog liewer vir mekaar (9-12)

      • ‘Hou julle met julle eie sake besig’ (11)

    • Dooies in eenheid met Christus sal eerste opstaan (13-18)

  • 5

    • Koms van Jehovah se dag (1-5)

      • “Vrede en veiligheid!” (3)

    • Bly wakker en helder van verstand (6-11)

    • Aansporings (12-24)

    • Groete (25-28)