Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die eerste brief aan Timoteus

Hoofstukke

1 2 3 4 5 6

Oorsig

  • 1

    • Groete (1, 2)

    • Waarskuwing teen valse onderrigters (3-11)

    • Onverdiende goedheid aan Paulus betoon (12-16)

    • Koning van die ewigheid (17)

    • ‘Voer die goeie oorlog’ (18-20)

  • 2

    • Gebed vir alle soorte mense (1-7)

      • Een God, een middelaar (5)

      • Ooreenstemmende losprys vir almal (6)

    • Instruksies vir mans en vrouens (8-15)

      • Beskeie kleredrag (9, 10)

  • 3

    • Kwalifikasies vir opsieners (1-7)

    • Kwalifikasies vir bedieningsknegte (8-13)

    • Heilige geheim van toegewydheid aan God (14-16)

  • 4

    • Waarskuwing teen leringe van demone (1-5)

    • Hoe om ’n goeie bedienaar van Christus te wees (6-10)

      • Fisiese oefening teenoor toegewydheid aan God (8)

    • Skenk aandag aan jou onderrigting (11-16)

  • 5

    • Hoe om jonk en oud te behandel (1, 2)

    • Ondersteuning van weduwees (3-16)

      • Sorg vir ’n mens se huisgesin (8)

    • Eer hardwerkende ouermanne (17-25)

      • “’n Bietjie wyn vir jou maag” (23)

  • 6

    • Slawe moet hulle meesters eer (1, 2)

    • Valse onderrigters en liefde vir geld (3-10)

    • Instruksies vir ’n man van God (11-16)

    • Wees ryk in goeie werke (17-19)

    • Beskerm wat aan jou toevertrou is (20, 21)