Spring na inhoud

Oorkom moeilike tye

Swaarkry

Wat die Bybel oor lyding sê

Is God besorg oor ons pyn en die beproewinge wat ons deurmaak?

Swaarkry — Is dit straf van God?

Gebruik God siektes of rampe om mense vir hulle sondes te straf?

Hoe kan ek ’n tragedie die hoof bied?

Jongmense vertel wat hulle gehelp het om tragedies die hoof te bied.

’n Ware hoop vir ’n beter toekoms

Hoekom is die beloftes in die Bybel anders as die beloftes en voorspellings wat mense maak?

’n Kykie in ’n wonderlike toekoms

Kyk wat Jesus gedoen het sodat mense op ’n paradysaarde kan lewe.

Sal terrorisme ooit tot ’n einde kom?

Totdat vrees en geweld verwyder word, is daar twee voorstelle wat die Bybel maak wat mense kan help wanneer hulle deur terrorisme geraak is.

Wat moet ek omtrent seksuele aanranding weet?​—Deel 2: Herstel

Lees die kommentare van slagoffers van molestering wat herstel het.

Is God besorg oor die lyding wat ons verduur?

Party mense twyfel of God bestaan weens die lyding wat hulle sien. Leer uit God se Woord hoe ons lyding Hom raak.

Hoekom laat God toe dat mense swaarkry?

Baie mense vra hoekom die wêreld so vol haat en swaarkry is. Die Bybel gee ’n goeie antwoord wat mense vertroos.

Waarom het God die Nazi-slagting toegelaat?

Baie vra waarom ’n liefdevolle God soveel lyding toelaat. Die Bybel voorsien bevredigende antwoorde!

Die einde van lyding is op hande!

God het belowe om alle oorsake van lyding uit die weg te ruim. Hoe en wanneer sal hy dit doen?

’n Lewe sonder lyding—’n Betroubare belofte

Die Bybel belowe dat alle rampe en tragedies binnekort iets van die verlede sal wees.

Die dood van ’n geliefde

Wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf

Kry praktiese wenke wat jou kan help wanneer iemand vir wie jy lief is, sterf.

Tragiese gebeurtenisse—Verlies van ’n geliefde

Vyf van Ronaldo se familielede is 16 jaar gelede in ’n motorongeluk dood. Hoewel dit ’n leemte in sy lewe gelaat het, het hy gemoedsrus gevind.

Hoe om die hartseer te hanteer — Wat jy vandag kan doen

Baie is al gehelp om die pyn en hartseer te hanteer deur ’n paar basiese stappe te volg.

Is die lewe die moeite werd wanneer ’n geliefde sterf?

Kyk na vyf praktiese wenke wat jou kan help om die pyn te verwerk wanneer ’n geliefde sterf.

Wanneer ’n ouer sterf

Dit is baie moeilik om die dood van ’n ouer te verwerk. Wat kan jongmense help om daardeur te kom en hulle emosies te beheer?

Klein hartjies met groot hartseer

Hoe het die Bybel drie jongmense gehelp toe hulle ’n ouer aan die dood verloor het?

Wanneer jou kind oor die dood vra

Vier stappe kan jou help om hulle vrae te beantwoord en hulle te wys hoe om die dood van ’n geliefde te verwerk.

Hoop vir die dooies—Hoe kan jy daarvan seker wees?

Die Bybel voorsien twee grondige redes om in die opstanding te glo.

Die beste hulp vir dié wat treur

Die Bybel gee ons die beste hulp vir dié wat treur.

Rampe

Uiterste weerstoestande – Kan die Bybel jou help?

Die Bybel se raad kan jou voor, gedurende en ná uiterste weerstoestande help.

Hoe om die impak van natuurrampe te verminder

Watter praktiese maatreëls kan jy tref? Hoe kan ’n verhouding met God jou tydens ’n ramp help?

Wanneer ’n ramp tref—Hoe lewens gered kan word

Hierdie voorstelle kan jou lewe en dié van ander red.

Is die lewe die moeite werd nadat ’n ramp plaasgevind het?

Die Bybel voorsien praktiese raad wat jou kan help nadat jy deur ’n ramp getref is.

Wat sê die Bybel oor natuurrampe?

Is natuurrampe ’n straf van God? Help God slagoffers van natuurrampe?

Tifoon in die Filippyne​—Geloof oorkom teëspoed

Oorlewendes beskryf wat gebeur het toe die supertifoon Haiyan die gebied getref het.