Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Keuses

Keuses

Laai af:

  1. 1. My wêreld draai om en om.

    Hoe het ek hier uitgekom?

    My hart bly

    teen my kop stry.

    En nou’s ek op hom verlief.

  2. 2. Ek wil reg optree

    en die sleg vermy.

    My bes doen om getrou te bly.

    Ek laat God’s Woord my rig en lei.

  3. 3. Dis moeilik, ek sukkel nou.

    Ek weet dis ’n fout om my hart te vertrou.

    Dit sê sleg is goed en goed is sleg,

    maar Jehovah wys my wat’s reg.

    (REFREIN)

    Hy sê: “Ek het jou so lief. Ek wil jou nie verloor nie.

    Hou net aan; vertrou op my.

    Ek sal jou help; ek is naby.”

  4. 4. Ons keuses raak ons lewenspad,

    maar nou’s daar heeltyd ’n stryd in ons hart.

    Ons volg nou net ons God se stem.

    Dis ’n oorlog wat ons kan wen

    deur na aan Jehovah te bly.

  5. 5. Ek dink nou terug aan my besluit

    en weet Jehovah’s trots op my.

    Ek moes stry om getrou te bly,

    maar Jehovah was naby my.