Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Moenie vrees nie

Moenie vrees nie

Laai af:

  1. 1. Dis ’n stryd as versoekings oor ons kom.

    Hul bring storms wat soms swaar is vir ons.

    As die lewe ons onderkry,

    hoef ons nie daar onder te bly.

    Daar is hoop.

    Hoop en troos.

    (REFREIN)

    Kyk op, moenie vrees nie – Hy is met jou.

    Sy regterhand van regverdigheid hou jou vas.

    So as dinge moeilik raak,

    onthou, as jy bid, is jy nie alleen.

    Daar sal altyd hulp wees.

    Kyk op,

    vertrou, moenie vrees.

  2. 2. Hy gee ons vriende – hul deur staan vir ons oop.

    Hul het ons lief, is daar met raad uit Sy Woord.

    En as ons daagliks daarin lees,

    dan word ons versterk om weer

    op te staan

    en aan te gaan.

    (REFREIN)

    Kyk op, moenie vrees nie – Hy is met jou.

    Sy regterhand van regverdigheid hou jou vas.

    So as dinge moeilik raak,

    onthou, as jy bid, is jy nie alleen.

    Daar sal altyd hulp wees.

    Kyk op.

    (OORGANG)

    So wanneer als om jou donker lyk,

    moet jy onthou –

    Hy is naby jou.

    (REFREIN)

    Kyk op, moenie vrees nie – Hy is met jou.

    Sy regterhand van regverdigheid hou jou vas.

    So as dinge moeilik raak,

    onthou, as jy bid, is jy nie alleen.

    Daar sal altyd hulp wees.

    Kyk op,

    vertrou, moenie vrees.