Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Op soek

Op soek

Laai af:

  1. 1. Ons is gesê: ‘Soek en jy sal

    die pêrel van die Waarheid vind.’

    Ons soeke het ons deur ’n rowwe see

    van twyfel en vrae gebring.

    (BRUG)

    Maar toe hou ons aan, seile oopgevou –

    soos die man wat pêrels soek, het ons bly soek na waarheid.

    (REFREIN)

    Op soek – op soek na die lig

    wat lei na begrip

    oor vrae wat ons stry om te verstaan:

    Waar kom die mens vandaan? En hoe word ons gehelp deur God se Koninkryk?

    Soek en jy sal vind.

  2. 2. Ons het nooit geweet God het ’n naam.

    Jehovah hoor as ons hom aanroep.

    Toe ons dit sien, was dit ’n straal

    van daai lig wat ons so soek.

    (BRUG)

    So toe hou ons aan, seile oopgevou –

    Ons het waarhede gevind oor ons begin en toekoms.

    (REFREIN)

    Op soek – op soek na die lig

    wat lei na begrip

    oor vrae wat ’n stryd was om te verstaan:

    Waar kom die mens vandaan? Word daar ’n paradys beloof in God se Koninkryk?

    Soek en jy sal vind.

    (OORGANG)

    Ons dink aan ander wat soek na daai kosbare pêrel.

    Want ons weet hoe hulle voel

    op daardie see van vrae en twyfel.

    So, ons help hul daardeur kom,

    en ons deel wat ons ontdek het.

    (REFREIN)

    Op soek – op soek na die lig

    wat lei na begrip

    oor vrae wat hul stry om te verstaan:

    Waar kom die mens vandaan? Kan ons vir ewig leef in God se Koninkryk?

    Soek en jy sal vind.