Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Ek dink aan ’n tyd

Ek dink aan ’n tyd

Laai af:

  1. 1. Die lewe nou is moeilik, ons kry swaar.

    Dit put ons uit, dit maak ons klaar.

    Maar met geloof, kan ek my hoop sien:

    ’n nuwe lewe wat ons geniet.

    (REFREIN)

    Ek dink aan ’n tyd sonder pyn en vrees,

    ’n tyd waar almal jonk en sterk sal wees,

    en wanneer ons almal sal wakker word en sê:

    “Dankie vir die nuwe lewe wat ons nou kan hê.”

  2. 2. Ek hoor geen klank of stem of melodie,

    en dit raak moeilik om te sien.

    Maar binnekort sal ek voëls hoor sing,

    en ek sal dans en van vreugde spring.

    (REFREIN)

    Ek dink aan ’n tyd sonder pyn en vrees,

    ’n tyd waar almal jonk en sterk sal wees,

    en wanneer ons almal sal wakker word en sê:

    “Dankie vir die nuwe lewe wat ons nou kan hê.”

    (OORGANG)

    My lewe nou is nie soos dit moet wees,

    maar binnekort sal niks my keer!

    (REFREIN)

    Ek dink aan ’n tyd sonder pyn en vrees,

    ’n tyd waar almal jonk en sterk sal wees,

    en wanneer ons almal lag en dans en sing,

    waar elke dag vir ons net vreugde bring.

    (REFREIN)

    Ek dink aan ’n tyd sonder pyn en vrees,

    ’n tyd waar almal jonk en sterk sal wees,

    en wanneer ons almal sing met al ons mag:

    “Dankie, dankie vir ’n nuwe dag!”