Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Net soos ’n kind

Net soos ’n kind

Laai af:

  1. 1. Jesus het gesê:

    Ons moet hê wat ’n kind het.

    Al word ons orals net deur trots omring,

    moet ons ’n hart hê soos ’n kind.

    Soos God, sien kinders dat ons verskil, maar dat almal kosbaar is.

    (REFREIN)

    Net soos ’n kind wil ons mekaar liefhê en ook

    soek vir dit wat in elkeen mooi en goed is.

    Net soos ’n kind wil ons goed wees teenoor ander,

    soek vir dit wat ons in mekaar kan bewonder.

  2. 2. Maar ons word almal ouer,

    en die wêreld word net kouer.

    Dis maklik om ook negatief te word,

    en fout te vind met dié om ons.

    En dis dan moeilik om ‘vir ander as hoër te sien as ons’.

    (REFREIN)

    Net soos ’n kind wil ons mekaar liefhê en ook

    soek vir dit wat in elkeen mooi en goed is.

    Net soos ’n kind wil ons goed wees teenoor ander,

    soek vir dit wat ons in mekaar kan bewonder.

    Wees net soos ’n kind.

    (OORGANG)

    En soos tyd aan stap,

    word ons met blydskap

    deur God gebruik. Maar

    ons moet onthou dat,

    al word ons orals

    deur net trots omring,

    moet ons ’n hart hê net soos ’n kind.