Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Wees jy ook oortuig

Wees jy ook oortuig

Laai af:

  1. 1. Jy was tot nou

    lojaal en getrou, en

    deur als het jy ons God aanhou dien.

    En al weet ons nie als wat jy deurmaak nie,

    weet dat Jehovah dit alles sien.

    (BRUG)

    So as jy in ’n hof vir hom verdedig,

    is jy nooit alleen.

    Ons is met jou, en Jehovah ook,

    daar’s niks om te vrees.

    (REFREIN)

    ‘Want ek is oortuig

    dat niks of niemand wat ons dreig, ons van sy liefde sal skei.

    En ek is oortuig

    dat niks wat ons nou teen moet stry, ons van sy liefde kan skei.’

    So wees jy ook oortuig,

    dat God vir jou lief bly.

  2. 2. Jy het tot nou op

    God bly vertrou. En

    in storms het hy jou hand vasgehou.

    So as jy omring word deur vyande, weet:

    God en sy eng’le sal met jou wees.

    (BRUG)

    Ja, as jy in ’n hof vir hom verdedig,

    is jy nooit alleen.

    Ons is met jou, en Jehovah ook,

    daar’s niks om te vrees.

    (REFREIN)

    ‘Want ek is oortuig

    dat niks of niemand wat ons dreig, ons van sy liefde sal skei.

    En ek is oortuig

    dat niks wat ons nou teen moet stry, ons van sy liefde kan skei.’

    So wees jy ook oortuig,

    dat God vir jou lief bly.

    Weet hy’t jou lief.

    Ja, hy’t jou lief.

    (OORGANG)

    Daar’s geskrywe: ‘Jy sal swaarkry as jy Jesus volg

    en lief is vir God.’

    ‘Maar ons kon alles deurmaak en heeltemal oorwin deur hom

    wat lief is vir ons.’

    (REFREIN)

    ‘So ek is oortuig

    dat niks of niemand wat ons dreig, ons van sy liefde sal skei.

    En ek is oortuig

    dat niks wat ons nou teen moet stry, ons van sy liefde kan skei.’

    ‘Ja, ek is oortuig

    dat niks of niemand wat ons dreig, ons van sy liefde sal skei.

    En ek is oortuig

    dat niks wat ons nou teen moet stry, ons van sy liefde kan skei.’

    So wees jy ook oortuig,

    dat God vir jou lief is.