Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Daar sal vrede wees! (Byeenkomsliedjie vir 2022)

Daar sal vrede wees! (Byeenkomsliedjie vir 2022)

Laai af:

  1. 1. In ’n wêreld wat so

    vol storms kan wees,

    heers vrede oor ons God se volk.

    Deur geloof kan ons

    verby die storm sien.

    Ons weet dat daar kalmte kom.

    (REFREIN)

    So met moed hou ons aan

    tot die tyd wanneer

    die wêreld vrede het.

    Wanneer als wat ons sien

    ons met vreugde vul.

    En vir ewig sal daar

    vrede wees.

  2. 2. Met ons oë van geloof

    kan ons al sien

    hoe almal in eenheid sal leef.

    Hoe daar liefde en

    geregtigheid sal wees.

    Net vrede en niks om te vrees.

    (REFREIN)

    So met moed hou ons aan

    tot die tyd wanneer

    die wêreld vrede het.

    Wanneer als wat ons sien

    ons met vreugde vul.

    En vir ewig sal daar

    vrede wees.

    (REFREIN)

    So met moed hou ons aan

    tot die tyd wanneer

    die wêreld vrede het.

    Wanneer als wat ons sien

    ons met vreugde vul.

    En vir ewig sal daar …

    (REFREIN)

    So met moed hou ons aan

    tot die tyd wanneer

    die wêreld vrede het.

    Wanneer als wat ons sien

    ons met vreugde vul.

    En vir ewig sal daar

    vrede wees,

    vrede wees!