Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Ons sal nooit terughou nie

Ons sal nooit terughou nie

Laai af:

  1. 1. As ons nou om ons kyk,

    kan ons sien dis nou amper tyd.

    Maar voor sy dag kom, vra God dat ons

    vir mense nou na hom toe lei.

  2. 2. Sy boodskap brand in ons.

    Dis ’n vuur wat ons vrees oorkom.

    Bid dat God in jou die vlam sterk hou,

    en jy sal aanhou praat oor hom.

    (REFREIN)

    In ons bene brand ’n vlam.

    Dis daar al is ons bang,

    so nooit sal ons ooit t’rughou nie.

    Niks of niemand sal ons keer –

    ja, ons sal aanhou preek

    en nooit ooit t’rughou nie.

    Ons sal nooit t’rughou nie.

  3. 3. Net voor die einde kom,

    sal die werk wat ons doen stop.

    Ons sal dan saam staan vir God se naam,

    maar nou preek ons oor hom!

    (REFREIN)

    In ons bene brand ’n vlam.

    Dis daar al is ons bang,

    so nooit sal ons ooit t’rughou nie.

    Niks of niemand sal ons keer –

    ja, ons sal aanhou preek

    en nooit ooit t’rughou nie.

    Ons sal nooit t’rughou nie.

    (OORGANG)

    Ons God se dag is naby, ons is amper daar.

    So hou die vuur diep in jou sterk aan die brand,

    hou aan, hou aan!

    (REFREIN)

    In ons bene brand ’n vlam.

    Dis daar al is ons bang,

    so nooit sal ons ooit t’rughou nie.

    Niks of niemand sal ons keer –

    ja, ons sal aanhou preek

    en nooit ooit t’rughou nie.

    Nooit t’rughou nie,

    nooit t’rughou nie!

    Ons sal nooit t’rughou nie.