Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

‘Vrede wat vloei soos ’n rivier’

‘Vrede wat vloei soos ’n rivier’

Laai af:

  1. 1. Dis soms so swaar om positief te bly,

    want die lewe kan vir ons onderkry.

    Angstigheid veroorsaak vir ons pyn,

    maar as ons bid, voel ons hy’s naby.

    (REFREIN)

    Sy vrede vloei in ons harte –

    vloei in ons soos ’n rivier.

    Dit maak dat ons vasstaan,

    gee moed om aan te gaan, en krag, want ons weet hy’s daar.

    Ja, voel in jou hart en lewe, hoe vloei God se vrede.

  2. 2. So praat met Jehovah uit die hart.

    Hy luister altyd. Hy’s aan jou kant.

    Met liefde sal hy jou vertroos en dra.

    Sy arms hou vir jou styf vas.