Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Saakregister vir die 81Ste jaargang van Ontwaak!

Saakregister vir die 81Ste jaargang van Ontwaak!

Saakregister vir die 81Ste jaargang van Ontwaak!

ALLERLEI

Beïnvloed die maan jou lewe? 5/22

Blokkiesraaisels, 2/8, 4/8, 6/8, 8/8, 10/8, 12/8

Braille, Louis, 9/8

Dagligbesparingstyd, 7/8

Dasse, 6/8

Eetstokkies, 2/8

El Nino? 3/22

Geniet ’n veilige vlug! 9/8

Gevare van rylopery, 6/22

Gladde skeer, 1/22

Koeie met vakansie, 7/8

Leer ’n ander taal, 1/8

Lugvaart word veiliger gemaak, 9/22

Roeiers tot die dood (17de-eeuse galeie), 12/22

Skilder porselein, 8/22

Spesery van halfpad om die wêreld (paprika), 9/8

TV-nuus, 4/22

Tyd vir ’n nuwe bed? 7/22

Verstandige gebruik van televisie, 5/22

DIE BYBELSE BESKOUING

Bepeinsing wat voordelig is, 9/8

Diereriem, 11/8

Gewilde gebruike, 1/8

Hoe om wanhoop die hoof te bied, 5/8

Kan die wetenskap ewige lewe tot stand bring? 12/8

Leuens—Ooit geregverdig? 2/8

Liggaamsversiering, 8/8

Reg om Jesus te aanbid? 4/8

Verander God? 6/8

“Waaghalssport”, 10/8

Ware geloof—Wat is dit? 3/8

Wie is ’n bedienaar? 7/8

DIERE EN PLANTE

Anakondas, 5/22

Angellose bye, 11/8

Beheer van ’n dodelike indringer (bergdenkewer), 4/8

“Broeder” kom huis toe (papegaaiduiker), 5/8

Buideldier wat spring (kangaroe), 4/8

Kameelperd, 9/22

Kwetsal (voël), 2/8

La Bambouseraie (bamboestuin), 1/8

“Lyk” word lewendig (blom), 6/22

Oorspronklike houtkapper (bewer), 9/8

‘Pragtige woudbewoner’ (Laplandse uil), 8/22

Suikerriet, 8/8

Swaardlelie—besonderse blom, 2/22

Tulpe het hulle aan die lewe gehou, 12/22

Verbasende keiser (pikkewyn), 7/22

Vlieënde wesens in die dieptes (rôe), 8/8

Voël leer ’n gevangene? 5/8

Wanneer liefde blind is (pouoogmot), 3/22

Wêreld van insekte, 1/8

Wilde juweel (woestynroos), 3/22

Witdoodshaai, 2/22

EKONOMIE EN WERKVERSKAFFING

Verstandig om in aandelemark te belê? 10/8

Wat het van die “lewenslange betrekking” geword? 10/8

GESONDHEID EN GENEESKUNDE

Alledaagse chemiese stowwe, 8/8

Alternatiewe terapieë, 10/22

Beskerm delikate tande (babas), 11/22

Bloedlose chirurgie—suksesverhaal, 9/8

Bloedlose geneeskunde en chirurgie, 1/8

Chinese apteek, 11/8

Chroniese siekte—Hoe ’n gesin daarmee kan saamleef, 5/22

Daaglikse aspirien, 6/22

Endometriose, 7/22

Gewetensaak (akute promiëlositiese leukemie), 8/22

Hoe om op te hou rook, 3/22

Huntington-chorea, 3/22

“Jy gaan sterf!” (bloedkwessie), 5/8

Koffie en cholesterolvlak, 1/8

Kolletjies voor jou oë? (drywende deeltjies in oë), 6/8

Koolstofmonoksied—stille doder, 12/8

Laktoseonverdraagsaamheid, 5/8

Moeders met vigs, 1/8

Narkose, 11/22

Prostaatprobleme, 12/8

Rustelose bene, 11/22

Stryd teen “kus” van die dood (Chagassiekte), 9/8

Swart Dood, 2/8

Verpleegsters, 11/8

Vigs in Afrika, 5/8

GODSDIENS

Onverdraagsaamheid nou erken (Brittanje), 4/8

Santeria, 7/8

Sien meer as wat oë sien, 8/22

Spiritisme—Voordelig of skadelik? 7/22

JEHOVAH SE GETUIES

Dit het gehelp om sy lewe te red (Ontwaak!), 10/22

Dramatiese reddingsdaad (Benin), 11/8

Eerste takkantoor 100 jaar gelede (takkantore), 12/22

‘Ek haal my hoed vir julle af’, 9/22

Gewetensaak (bloedkwessie), 8/22

Hulp om jeugmisdaad te laat vaar (Frankryk), 8/22

Instrument wat menseregte leer (Ontwaak!), 4/8

Lewende geloof te midde van tragedie (P. Esch), 4/8

Liefde versus vulkaan (Kameroen), 4/22

Ná die storms (Frankryk), 6/22

Noah—He Walked With God (video), 3/8

Opvoeding vir die lewe, 12/22

Russe stel godsdiensvryheid op prys, 2/22

Toe berg deel van see probeer word het (Venezuela), 10/22

Vyftig jaar ’n porseleinskilder (A. Lippert), 8/22

Wat het van klein Peter geword? (bloedsaak), 3/22

‘Wêreld sou anders wees’, 2/22

JONGMENSE VRA

Buiteland gaan woon? 6/22, 7/22

Deursteekgier, 3/22

Gevare op die Internet, 1/22

Pa’s wat wegloop, 5/22, 11/22, 12/22

Seksuele teistering, 8/22

Terneergedruktheid, 10/22

Vaderskap, 4/22

Waarom het vriend my seergemaak? 2/22

Waarom so maer? 9/22

LANDE EN VOLKE

Aardbewing! (Taiwan), 9/8

Antarktika, 7/22

Atene (Griekeland), 3/8

Australië se angellose bye, 11/8

Bratislava (Slowakye), 1/22

Buitengewone begraafplaas (Ecuador), 3/8

Chinese apteek, 11/8

Chinese visnette (Indië), 4/22

Copper-canyon (Mexiko), 11/8

Gewetensvryheid (Mexiko), 3/8

Hedendaagse grotbewoners (Lesotho), 6/8

Klein eiland leer ons ’n belangrike les (Paaseiland), 6/22

Korje seladon (Koreaanse porselein), 11/22

Lamu—Eiland waar die verlede voortleef (Kenia), 3/22

“Land van kontraste” (Brasilië), 5/8

Patmos—eiland van Apokalips, 8/8

Petra—Stad uit rots gekap, 3/22

Piramides van Mexiko, 10/8

“Rusland se oudste stad” (Nowgorod), 8/22

Seilskip-extravaganza (Frankryk), 5/8

Spinnerakkant (Paraguay), 3/8

Teater van Epidauros (Griekeland), 6/8

Toe berg deel van see probeer word het (Venezuela), 10/22

Trappe na die hemel (Filippyne), 2/8

Tulpe het hulle aan die lewe gehou (Nederland), 12/22

Unieke klok in Praag (Tsjeggiese Republiek), 5/22

Vergroening van die Amasonewoud, 11/22

Verhaal van twee riviere (Ganges, Indus), 7/8

Vernietigende vulkaan, rustige eiland (Santorini, Griekeland), 9/8

Vigs in Afrika, 5/8

Vikings—veroweraars en koloniseerders, 12/8

Wasa—van ramp tot besienswaardigheid (Sweedse skip), 4/8

Yellowstone—smeltkroes van water, rots en vuur (VSA), 12/8

LEWENSVERHALE

Die hoofsaak in my lewe—Om lojaal te bly (A. Dawidjoek), 10/8

Geloof onder totalitêre onderdrukking (M. Dasewitsj), 9/22

Hoop wat my onderskraag (T. Vileiska), 12/22

Loida se stilswye word verbreek, 5/8

My geloof word in Pole beproef (J. Ferenc), 11/8

My pogings om wyse keuses te maak (G. Sisson), 8/22

Ons verduur beproewinge in krag van God (S. Kozjemba), 10/22

Positiewe uitkyk ondanks gebreke (K. Morozof), 2/22

Stormagtige seë na kalm waters (H. Sturm), 6/8

“Stryd is nie julle s’n nie, maar God s’n” (W. G. How), 4/22

MENSEVERHOUDINGS

Gesin weer verenig, 5/22

Glimlag—Dit is goed vir jou! 7/8

Maak gebalanseerde kinders groot, 7/22

Moet ’n mens uiting gee aan droefheid? 8/8

Slagoffers van marteling, 1/8

Tale—brûe en mure, 8/8

Vaderlose gesinne, 2/8

WÊRELDSAKE EN -TOESTANDE

“Doodskultuur”, 7/8

Hedendaagse slawerny, 3/8

Internetpornografie, 6/8

Kinders se probleme, 12/8

Kloof tussen ryk en arm, 2/8

Landmyne, 5/8

Lewe te goedkoop? 7/8

Olimpiese spele—Wat het van die ideale geword? 9/8

Oorloë eis nou ander slagoffers, 1/22

Pogings om Vatikaan uit VN te sit, 10/22

Propaganda, 6/22

Selfmoord, 2/22

Slagoffers van marteling, 1/8

Soeke na volmaakte samelewing, 9/22

Vaderlose gesinne, 2/8

Verenigde wêreld—Europa eerste? 4/22

Wat het van sedes geword? 4/8

WETENSKAP

Evolusie logies? 6/8

Geneties gewysigde voedsel, 4/22

Heelal—Produk van die toeval? 10/8

Joachim Barrande se “koninklike geskenk” (paleontologie), 1/22

Kartering van die hemele, 1/22

Lewe—produk van ontwerp, 1/22

Nuttige en ontwykende getal (pi), 7/22

Oseane onthul diepste geheime, 11/22

Raserige sneeu, 10/8

Sien meer as wat oë sien, 8/22

Skep ’n volmaakte samelewing? 9/22

Soeke na “onsterflikheidsgeen”, 7/8

Waarheid was 50 jaar verberg (plantkunde), 8/8