Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

“’n Kalm hart beteken lewe vir die liggaam”

“’n Kalm hart beteken lewe vir die liggaam”

Hierdie woorde wat in Spreuke 14:30 gevind word, was ongeveer drieduisend jaar gelede geskryf! Dit is ’n voorbeeld van die wysheid in die Bybel, wat nie oud word nie. As jy meer wil uitvind, gaan na jw.org/af. Daar sal jy video’s, animasie-video’s, onderhoude en artikels oor baie onderwerpe vind, soos hoe om stres te verminder. Hier is ’n paar voorbeelde van wat jy daar kan kry: