Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

In hierdie Ontwaak!

In hierdie Ontwaak!

Die wêreld is vol probleme. Die een of ander tyd sal elkeen van ons heel moontlik swaarkry as gevolg van natuurrampe en probleme wat deur die mens veroorsaak word. Hoe kan jy en jou gesin die probleme hanteer wat die mens ondervind? Vind uit hoe jy die volgende kan doen:

1 | Beskerm jou gesondheid

2 | Beskerm jou geld en besittings

3 | Beskerm jou verhoudings

4 | Beskerm jou hoop