Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 1

“Sterk in krag”

“Sterk in krag”

In hierdie deel sal ons na Bybelverslae kyk wat getuig van Jehovah se krag om te skep, te vernietig, te beskerm en te herstel. As ons verstaan hoe Jehovah God, wat “sterk in krag” is, sy “dinamiese energie” gebruik, sal dit ons harte met ontsag vervul.—Jesaja 40:26.

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 4

“Jehovah . . . is groot van krag”

Moet ons God vrees as gevolg van sy krag? Ja en nee is albei korrek.

HOOFSTUK 6

Vernietigingskrag​—“Jehovah is ’n krygsman”

Hoe kan die “God van vrede” oorlog voer?

HOOFSTUK 7

Beskermingskrag​—“God is vir ons ’n toevlug”

God beskerm sy knegte op twee maniere, maar een is baie belangriker as die ander.

HOOFSTUK 8

Herstellingskrag—Jehovah “maak alles nuut”

Jehovah het reeds rein aanbidding herstel. Wat sal hy in die toekoms herstel?

HOOFSTUK 9

“Christus, die krag van God”

Wat openbaar Jesus Christus se wonderwerke en leringe omtrent Jehovah?

HOOFSTUK 10

‘Word ’n navolger van God’ in jou gebruik van mag

Jy het dalk meer mag as wat jy besef. Hoe kan jy dit reg gebruik?