Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 2

“Het geregtigheid lief”

“Het geregtigheid lief”

Ongeregtigheid vier vandag hoogty in die wêreld, en God word dikwels ten onregte die skuld gegee. Maar die Bybel bevat ’n hartverblydende waarheid—“Jehovah het geregtigheid lief” (Psalm 37:28). In hierdie deel sal ons leer hoe hy bewys het dat hierdie woorde waar is, wat vir die hele mensdom hoop bied.

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 11

“Al sy weë is geregtigheid”

In watter opsig is God se geregtigheid ’n innemende eienskap?

HOOFSTUK 12

“Is daar ongeregtigheid by God?”

Waarom is die wêreld so vol ongeregtigheid as Jehovah dit haat?

HOOFSTUK 13

“Die wet van Jehovah is volmaak”

Hoe kan ’n regstelsel liefde bevorder?

HOOFSTUK 14

Jehovah voorsien “’n losprys in ruil vir baie”

’n Lering wat eenvoudig tog ryk aan betekenis is, kan jou help om nader aan God te kom.

HOOFSTUK 15

Jesus ‘vestig geregtigheid op die aarde’

Hoe het Jesus in die verlede geregtigheid bevorder? Hoe doen hy dit nou? En hoe sal hy geregtigheid in die toekoms tot stand bring?

HOOFSTUK 16

‘Beoefen geregtigheid’ terwyl jy met God wandel

Waarom het Jesus gewaarsku: “Hou op om te oordeel, sodat julle nie geoordeel word nie”?