Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 3

“Wys van hart”

“Wys van hart”

Ware wysheid is een van die kosbaarste skatte waarna jy kan soek. Jehovah alleen is die bron daarvan. In hierdie deel sal ons die onbeperkte wysheid van Jehovah God ondersoek, die een van wie die getroue man Job gesê het: “Hy is wys van hart.”—Job 9:4.

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 17

“O die diepte van God se . . . wysheid!”

Waarom oortref God se wysheid selfs sy kennis, begrip en onderskeidingsvermoë?

HOOFSTUK 18

Wysheid in “die woord van God”

Waarom het God mense gebruik om die Bybel op skrif te stel in plaas van engele te gebruik of dit self voort te bring?

HOOFSTUK 19

“God se wysheid in ’n heilige geheim”

Wat is die heilige geheim wat God vroeër verberg het maar nou geopenbaar het?

HOOFSTUK 20

“Wys van hart”​—En tog nederig

Hoe kan die Soewereine Heer van die heelal nederig wees?

HOOFSTUK 21

Jesus openbaar die “wysheid wat van God kom”

Hoe het die manier waarop Jesus onderrig het, soldate wat gestuur is om hom in hegtenis te neem, met leë hande laat terugkeer?

HOOFSTUK 22

Het “die wysheid van bo” ’n invloed op jou lewe?

Die Bybel beskryf vier sleutels wat jou kan help om goddelike wysheid te verkry.