Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

DEEL 4

“God is liefde”

“God is liefde”

Van al Jehovah se eienskappe is liefde die vernaamste. Dit is ook die eienskap wat ons die meeste tot hom aantrek. Wanneer ons die pragtige fasette van hierdie juweelagtige eienskap ondersoek, sal ons sien waarom die Bybel sê: “God is liefde.”—1 Johannes 4:8.

IN HIERDIE GEDEELTE

HOOFSTUK 23

‘Hy het ons eerste liefgehad’

Wat beteken die verklaring “God is liefde” werklik?

HOOFSTUK 24

Niks kan ons “skei van God se liefde nie”

Weerlê die leuen dat jy onbeminlik of niks werd is.

HOOFSTUK 25

“Die tere medelye van ons God”

Hoe is God se gevoelens vir jou soos dié van ’n moeder vir haar baba?

HOOFSTUK 26

’n God wat “vergewensgesind” is

As God alles onthou, hoe kan hy dan vergewe en vergeet?

HOOFSTUK 27

“Hoe groot is sy goedheid tog!”

Wat presies is God se goedheid?

HOOFSTUK 28

“U alleen is lojaal”

Waarom is God se lojaliteit voortrefliker as sy getrouheid?

HOOFSTUK 29

“Om die liefde van die Christus te ken”

Drie fasette van Jesus se liefde weerspieël Jehovah se liefde volmaak.

HOOFSTUK 30

“Gaan voort om in liefde te wandel”

Eerste Korintiërs beklemtoon 14 maniere waarop ons liefde kan betoon.