Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Lied 136

Die Koninkryk regeer—Laat dit kom!

Die Koninkryk regeer—Laat dit kom!

Laai af:

(Openbaring 11:15; 12:10)

  1. Jehovah, u was altyd daar—

    Die God van ewigheid.

    U Seun is as Koning gekroon

    Op u bestemde tyd.

    Die Koninkryk is opgerig;

    Die nuwe wêreld is in sig.

    (REFREIN)

    Want nou behoort aan God

    Die heerlikheid, redding en mag.

    Die Koninkryk regeer.

    Ons bid: “Laat dit kom, laat dit kom!”

  2. Die Duiwel se tyd is nou kort.

    Die wêreld gaan verby.

    Met oë van geloof kan ons sien

    Verligting is naby.

    Die Koninkryk is opgerig;

    Die nuwe wêreld is in sig.

    (REFREIN)

    Want nou behoort aan God

    Die heerlikheid, redding en mag.

    Die Koninkryk regeer.

    Ons bid: “Laat dit kom, laat dit kom!”

  3. Die engele sing nou tesaam,

    Hul kan hul nou verbly.

    Van Satan en sy bose leu’ns

    Is hulle nou bevry.

    Die Koninkryk is opgerig;

    Die nuwe wêreld is in sig.

    (REFREIN)

    Want nou behoort aan God

    Die heerlikheid, redding en mag.

    Die Koninkryk regeer.

    Ons bid: “Laat dit kom, laat dit kom!”