Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

LIED 148

Jehovah bied uitkoms

Jehovah bied uitkoms

(2 Samuel 22:1-8)

  1. 1. Jehovah, u’s die God wat almal lewe gee.

    U werke is so groot,

    op land en in die see.

    Geen god is u gelyke, hul’s kragteloos,

    magteloos.

    Vyande sal vergaan.

    (REFREIN)

    Jehovah bied uitkoms aan sy lojales.

    Sy dienaars ervaar hulle Rots is altyd daar.

    Toon dus moedig geloof in ons God;

    praat oor sy faam.

    Loof Jehovah, wat uitkoms sal bied,

    en prys sy naam.

  2. 2. Met toue van die dood om my roep ek nou uit:

    “Jehovah, gee my krag,

    gee moed in hierdie tyd.”

    Vanuit u tempelwoning hoor u my pleit,

    deurentyd:

    “Red my tog, o my God.”

    (REFREIN)

    Jehovah bied uitkoms aan sy lojales.

    Sy dienaars ervaar hulle Rots is altyd daar.

    Toon dus moedig geloof in ons God;

    praat oor sy faam.

    Loof Jehovah, wat uitkoms sal bied,

    en prys sy naam.

  3. 3. U stem sal binnekort

    vanuit die hemel dreun.

    U vyande sal vrees;

    u volk sal op u steun.

    Wat nodig is, dit word u en toon u krag,

    u groot mag.

    U sal die uitkoms bied.

    (REFREIN)

    Jehovah bied uitkoms aan sy lojales.

    Sy dienaars ervaar hulle Rots is altyd daar.

    Toon dus moedig geloof in ons God;

    praat oor sy faam.

    Loof Jehovah, wat uitkoms sal bied,

    en prys sy naam.